Boishaaier 2020

PRYSUITDELING

TOUTREK Zander Coetzee

• UITSONDERLIKE PRESTASIE OP NASIONALE VLAK: – Kenneth Janson (Algemene kennis) – Mike Wang (Musiek) D. ONDERSKEIDINGSTOEKENNINGS • GO NESER-PRYS: Beste kandidaat in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe oor ’n tydperk van drie jaar: Herman Snyman • TOM ENGELA prize (donated by Danie Pretorius, Gr 12, 1985) for the boy in matric who, during his period as a pupil at Boys’ High, made the most significant contribution to maintaining and strengthening the tradition of gentlemanly behaviour: Herman Snyman; Keean Barnard • OSU-BEKER VIR OLIMPIESE IDEAAL. Sitaat: Die ideaal wat hier nagestreef word, is die Olimpiese Ideaal: dat dit belang­ riker is om deel te neem as om te wen. Dit is een van ons mees gesogte toekennings juis omdat dit gaan om ’n posi- tiewe benadering en lewensbeskouing. Hierdie toekenning gaan vanjaar aan: Quinn Visser; Scott Paterson • PJ DU PRÉ LE ROUX-toekenning aan ’n matriekleerling. Sitaat (soos dit oorspronklik geskryf is): Vir ’n voorbeel­ dige karakter, gekenmerk deur eerlikheid, vertroubaarheid, kuisheid van taal en edelheid van gedrag, vir volwaardige leerlingskap, alsydige deelname aan skoolaktiwiteite en ’n voortdurende strewe om deur sy invloed en diensvaardigheid die HJS ’n beter plek te laat, deurdat hy daaraan behoort het: Bernabé de la Bat • DUX: SILWERMEDALJE: Yasin Essop GOUE MEDALJE: Herman Snyman

SPESIALE PRYS VIR UITSONDERLIKE PRESTASIE IN BUITES- PORT • Juniors: Leonardo van der Werf • Seniors (Pieter Terblanche-beker): Christiaan Viljoen; Liam van Wyk

NOODHULP • Beker vir entoesiasme en betroubaarheid: Leopoldt Nöthling en Bernard Badenhorst • Beker vir praktiese noodhulp: Leopoldt Nöthling en Bernard Badenhorst

C: ALGEMEEN • PRYS VIR ALGEMENE KENNIS

– Junior: Lukas Coetzee – Senior: Jordan Williams • Die BOISSHOPPE-PRYS vir voortreflike diens aan die skool gelewer: Dian Jacobs • INVESTEC ‘OUT OF THE ORDINARY’ AWARD: Liam Relling • Die ouditeursfirma C2M se prys vir die eerste plek in Rekeningkunde in gr. 12: Yasin Essop • Die ouditeursfirma LDP se prys vir die eerste plek in Rekeningkunde in gr. 12: Yasin Essop

75

BOISHAAI 152 YEARS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online