Boishaaier 2020

HJS-skoollied word in 1913 deur A de V Esterhuyzen gekomponeer met slegs Engelse lirieke. In die 1941-jaarblad verskyn die Afrikaanse vertaling deur matriekleerling Mauritz Uys wat vandag nog onveranderd gesing word.

HOËR JONGENSKOOL SE MISSIE

As ’n sentrum van uitnemendheid is dit ons missie om ’n klimaat te skep waarin elke seun sy volle potensiaal op akademiese, kulturele en sportgebied kan verwesenlik Daarbenewens wil ons getrou bly aan ons drie tradisies van goeie gedrag, goeie leerlingskap en goeie sportmanskap.

BOYS' HIGH'S MISSION

As a centre of excellence it is our mission to create an environment in which every boy can reach his full potential in the academic, cultural and sporting field. We also want to remain loyal to our three traditions of good conduct, good scholarship and good sportsmanship.

144 BOISHAAI 152 YEARS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online