Boishaaier 2020

OSU

OSU

Die 2020 jaar is gekenmerk deur die Covid- 19-pandemie en die staat van nasionale inperking. Die lewe soos ons dit geken het, het handomkeer verander. Dinge wat ons voorheen as vanselfsprekend aanvaar het, is deur die regulasies beperk en beheer. Ons moes almal baie vining gewoond raak aan die nuwe manier van dinge doen en aanpas by al die veranderinge. Martin Luther King Jr se woorde hier onder is vir my baie gepas gegewe al hierdie veranderinge

die geskiedenis dat dit nie kon plaasvind nie. Ons kan met trots sê dat die idee om die virtuele Interskole te hou in ons kantoor gebore is. Dit was ’n voorreg om hierdie projek saam met die onderskeie skole te kon aanpak en op so ’n manier nog steeds hierdie roemryke tradisie te kon vier. Verder werk ons nou saam met Danie Malan van die Paarl Boys’ High Foundation Trust en ondersteun hom in sy werk- saamhede om die stigting uit te brei. Ons bedank hom ook vir sy volgehoue ondersteuning en raad aan die Oudstuden- te-unie gedurende hierdie ongekende jaar. We were fortunate to still be able to hold the Father and Son function. During this function, matriculants are welcomed to the Old Boys’ Union and receive their official Old Boys’ tie. Thank you to Jackal and the Wind for their performance dur- ing this celebration. The class of 2020 showed exceptional perseverance during a difficult year and we wish them all the best with their future endeavours. We have also dealt with illness and loss of Old Boys, family members and friends. Our sincere condolences to those who lost loved ones. Dan wil ek graag die Oudstudente-uniekomitee bestaande uit Kobus Uys, Peru du Toit, Uys van Heerden, Marius Her- oldt, Divan Kleynhans and Thaamir Moerat, bedank vir hulle onbaatsugtige diens. Die Oudstudente-uniekantoor kan nie voortbestaan sonder Esmé du Toit, Bea Strüwig en Tina du Toit nie. Baie dankie vir julle harde werk gedurende hierdie uitdagende jaar. Julle bly die hartklop van die Oudstudente-unie! The committee is looking forward to 2021 and whatever challenges it may bring. May the following section from John Greenleaf Whittier’s poem Don’t Quit inspire all of us:

D

wat ons moes trotseer. “Our very survival depends on our ability to stay awake, to adjust to new ideas, to remain vigilant and to face the chal- lenge of change.” Ek wil graag vir mnr Derek Swart, mnr Henco Bester en al hulle personeel gelukwens met die wyse waarop hulle hier- die veranderinge geakkommodeer het en die skoolprogram so vining en met die minste moontlike ontwrigting kon laat voortgaan. We at the Old Boys’ Union also had to quickly adjust to our changing environment. We started the year by welcoming Tina du Toit to the Old Boys’ Union office. The new commit- tee members were elected in March and two weeks later the national lockdown was announced. We as a new committee were looking forward to our tra- ditional fundraising activities and to welcoming all the reunion groups during the interschools week. All these plans were brought to a halt. The Old Boys’ Union office was closed fromMarch to May and partially opened in June. Dur- ing this time, we designed a Boishaai mask with collection points as far as Durbanville. We planned various fundraising initiatives which were unfortunately prohibited by the lockdown regulations. We managed to take our Old Boys’ Outfitters shop online with the help of Hennie Warnich. This enabled us to reach more Old Boys’ and to increase our income from the sales. Ons het besef dat ons geleenthede om fondse in te samel baie beperk sou wees. Gevolglik het ons gefokus op ons ledegelde. Hier het ons ’n wesenlike groei in ons ledege­ talle ervaar. Ek wil graag alle oudstudente bedank vir hulle bydraes. Die hoogtepunt op verskeie oudstudente se kalenders is die jaarlikse Interskole. Hierdie jaar is slegs die tweede keer in

“When things go wrong as they sometime will, When the road you’re trudging seems all uphill, When the funds are low and debts are high, And you want to smile, but you have to sigh,

When care is pressing you down a bit, Rest, if you must, but don’t you quit.” Highly honoured, glorious and blessed!

Arno Nel Chairman

137

BOISHAAI 152 YEARS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online