Boishaaier 2020
ATHLETICS
H. HS PORTERVILLE TOP-10-ATLETIEKBYEENKOMS (Woensdagmiddag, 26 Februarie 2020) Tien van ons atlete het aan die Top 10-byeenkoms wat deur Hoërskool Porterville aangebied is. Aangesien ons die enigste skool was wat slegs seuns gehad het wat deelgeneem het, was ons daarop ingestel om die byeenkoms te geniet. Leonardo van der Werf het ontpop as hekkiesloper en Jo Himmelstützer en Elton Lombaard as spiesgooiers. Die 4 x 100-aflosspan (Jaden Neethling, Jacques de Vil- liers, Herman Visser en Luciano Custodio – nie een ’n naelloper nie) het ’n puik 2e plek behaal met ’n tyd van 44,7 s teenoor Gim se 43,6 s. Ons span was baie gewild onder die toeskouers en die hele span het puik vertoon. Die volgende atlete verdien egter vermelding: O. 19 Luciano Custodio (1) 400 m-hekkies 55,8 s 819 (2) 200 m 22,5 s 753 (1) 110 m-hekkies 15,8 s 751 Herman Visser (1) Diskusgooi 45,05 m 774 O. 17 Coetzee le Roux (1) Gewigstoot 16,97 m 914 (1) Diskusgooi 45,21 m 796 PB Jacques de Villiers (1) 110 m-hekkies 15,2 s 782 O. 16 Jo Himmelstützer (1) Gewigstoot 16,30 m 890 (1) Diskusgooi 46,71 m 826 Erik Viljoen (1) Spiesgooi 62,34 m 858 Jacques Rossouw (2) 110 m-hekkies 15,0 s 848 Elton Lombaard (3) Diskusgooi 44,30 m 795 Jaden Neethling (1) 400 m 52,3 s 776 Aflosspan (2) 4 x 100 m 44,7 s 761 Coetzee le Roux word aangewys as die beste senior atleet met sy puik afstand van 16,97 m in die gewigstoot vir seuns o. 17. Hy behaal ook ’n persoonlike beste afstand van 45,21 m in die diskusgooi. I. WESTERN CAPE HIGH SCHOOLS CHAMPIONSHIP: (Daljosafat Stadium, Friday 13 March and Saturday 14 March) The first part of the meeting ended late Friday night and the second part continued from 08.00 the next morning. There was visibly a lack of urgency and support by the athletes if you consider how many heats became finals. • Unfortunately Leonardo van der Werf, the Boland 1 500 m champion for boys U15, had to withdraw from the meeting due to a stomach virus.
• 14 PBHS-athletes took part and did exceptionally well. They took home 2 gold, 2 silver and 2 bronze medals and obtained four fourth places. • The following athletes did brilliantly: U15 Storm Durr-Behrens (4) 1 500 m steeplechase 4:49,20 899 Divan Fuller (2) Javeling throw 61,75 m 816 PB Stephan Rossouw (1) Hammer throw 38,93 m 810 PB U17 Jacques de Villiers (2) 110 hurdles (91,4 cm) 14,40 s (e) 820 Jo Himmelstützer (u16) (1) Shot put 16,81 m 907 Erik Viljoen (3) Javelin 63,63 m 855 PB Jacques Rossouw (u16) (4) High jump 1,88 m 756 (height is the same as for second and third places) Elton Lombaard (u16) (4) Discus 46,25 m 810 U19 Luciano Custodio (1) 400 m hurdles (91,4) 54,91 s (e) 856 Jannes Marais (4) 3 000 steeplechase 10:27,10 849 On the same weekend, Jaden Neetlingh won the 400 m U17 in a time of 51,7 s (780) at the Western Province Junior Championship held in Parow. J. BOLAND-ATLETIEKSPAN VIR 2020 Weens die grendeltyd wat almal onkant gevang het, was baie atlete se droom om aan ’n SA Kampioenskaps byeenkoms deel te neem, aan skerwe. Om 7–8 maande te oefen vir die groot byeenkoms net om te hoor dit gaan nie meer plaasvind nie, was ’n groot teleurstelling vir alle atlete. Die volgende atlete van HJS het egter die finale Bolandspan gehaal en ons is baie trots op hulle: O. 16 • Jameel de Jongh • Leonardo van Werf • Storm Durr-Behrens • Divan Fuller O. 18 • Jacques Rossouw • Coetzee le Roux • Jo Himmelstützer O. 20 • Luciano Custodio • Herman Visser
Thank you to Messrs Rayno Snyman, Sidney Bartlett and Jan Mostert for keeping record of all the results and reports as well as Ms Minette Visagie for typing all the reports. Also thank you to Mr Johan Swart as well as all the grounds staff for maintaining the athletics track and field.
112
BOISHAAI 152 YEARS
Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online