Boishaaier 2020

CHESS

CHESS

Vyftien seuns het op 15 Februarie aan die Kaapse Wynland se individuele skoleproewe in De Doorns deelgeneem.

Al die spelers het aan die einde van die toernooi gekwalifiseer om op 20 en 21 Maart aan die Kaapse Wynland Prestige in Worcester deel te neem waar die Kaapse Wynland se o. 16- en o. 18-spanne bepaal sal word. Onge- lukkig het die toernooi nie plaasge- vind nie. Topprestasie in die Kaapse Wynland- individuele skoleproewe:

A

O. 18 18e

Hanro Fabricius Net soos die seisoen ná die lente gedraai het, het skaak weer by HJS ontwaak. Ons het die nuwe seisoen afgeskop met ’n heerlike sosiale geleentheid by D’Olyfboom. Die manne het die kans gehad om mekaar die stryd aan te sê met ’n buitelugskaakstel en om ná die lang grendeltydperk verlore tyd en oefening in te haal. Ons sal dit voortaan ’n gereelde instelling wil maak. This was also the first time that PBHS hosted online chess tournaments. The tournaments proved to be a success: Wium van Tonder won two tournaments and Alexander van der Walt one. Ons afrigter, Christian Maxwell, staan ná 2 jaar terug. Hy het ’n groot bydrae gelewer en ons wens homalles van die beste toe.

O. 15

5e 8e 9e

Kian Blomerus Wium van Tonder Zandré Grobler Oscar Benvenuto

13e 15e 21e 22e

Alexander van der Walt

Mike Wang Juan Smith

SKAAK Agter: Kian Blomerus, Altus Basson, Mike Wang, Wium van Tonder, Sameul Schaff, Gregory Hall, Ethan Sawall Voor: Oscar Benvenuto, Duncan Griffiths, Hanro Fabricius, mnr D Kotzé, Bernard Badenhorst, Alexander van der Walt, Juan Smith

104 BOISHAAI 152 YEARS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online