Boishaaier 2017

MUSIEK

CANTARE - KOOR Agter: Robin du Plessis, Milano de Freitas, Albertus van Zyl, Matthew Cross, Brandon Farr, Simon du Toit, Leopoldt Nöthling, Hanro Fabricius, Sherwin Nicholas, Steyn Enslin, Reegan Young 2e ry: David Snyman, Zeagon Fisher, Markus de Jager, Eathan Jantjies, Kyhl Abrahams, Dean Myburgh, George Vermeulen, Reuben Layman, Kian Francis, Hannes Scholtz, Llyle Jefferies, Dylan Lackay 1e ry: Mnr. S van Hansen (koorleier), Adreo Basson, Jandré Frey, Thomas Engela, Andrew Geldenhuys, Evan Cupido, Cullen Stoltz, De Witt van der Merwe, Jan-Meyer Verhoef, Songo Mahlakahlaka, Jaco Koegelenberg, Arné Sloot, Simon Schouteden Voor: Louis Wilkinson, Ulrich le Roux, Jadin Aaron, Kieran McRobert, Francois Marais, Stuart Scott, Michael Moolman, Terence Green, Chleo Pheiffer, Christiaan Fisher, Jacuqes Botes, Le Roi du Plessis, me. M von Mollendorf (begeleier)

Cantare

Cantare het in Augustus ’n vyfdaagse toer na Gauteng, die Noordwesprovinsie en Limpopo onderneem. Hoogtepunte sluit in ’n meesterklas by die NWU Pukke se koordirigent, ’n konsert saam met die koor van die Afrikaanse Hoër Seunskool, asook ’n besoek aan die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom. Daar is darem ook tyd ingeruim om besienswaardighede soos Pretville, die Apartheidsmuseum en Gold Reef City te besoek. Cantare kon selfs ’n lied of twee in die Voortrekker- monument met sy uitsonderlike akoestiek sing.

64 BOISHAAIER 2017

Made with FlippingBook - Online magazine maker