Boishaaier 2017

MUSIEK

BLAASORKES Agter:

AJ Wannenburg, Chris Prinsloo, Gareth Waterhouse, Jaco Koegelenberg, Josh Steenkamp, Leopoldt Nöthling Middel: Ivan van Rooijen, Jaco Kritzinger, Kaylim Dorfling, Simon du Toit, Sunin Kim, Adreo Basson, Le Roi du Plessis Voor: Me. E Theunissen, Peter Meihuizen, me. B Goldstone, Ruan Papendorf, mnr. R Kühn, Corné van Dyk, mnr. K Bezuidenhout

Die orkes het vanjaar weer eens verskeie hoogtepunte beleef. Hulle het by die jaarlikse Piekniekkonsert en Orkesfees deelgeneem en het ook Cum Laude by die Paarl Vallei- eisteddfod behaal. Die orkes het ’n konsert

aangebied met mnr. Josef Christ en die Ulm Filharmoniese Jeug- blaasorkes van Duitsland wat in die Kaap getoer het. Die orkes het vir mnr. Dirkie van Staden as dirigent van die orkes gegroet en mnr. Reghardt Kühn in sy

plek verwelkom. Die orkes het alreeds in ledetal gegroei nadat ’n junior orkes vanjaar deur mnr. Kühn op die been gebring is. Almal is entoesiasties en opgewonde oor wat nuwe die nuwe jaar vir die orkes inhou.

HJS SERENADEGROEP Agter: Simon Schouteden, Kyle Lawrence, Simon du Toit Middel: Reegan Young, Andrew Geldenhuys,

Cullen Stoltz, Ebrahim Allie, David Snyman Thomas Engela, Jacques Botes, me. E Theunissen, Peter Meihuizen, DA Smuts

Voor:

62 BOISHAAIER 2017

Made with FlippingBook - Online magazine maker