Boishaaier 2017

Style Event

In February we hosted the annual Style Event. Congratulations to Walter Travers for winning the coveted title of Mr Boys’ High. Second runner-up was Handré Coetzee and first runner-up Pierre Pretorius. Kenau Martins was chosen as Mr Personality by his fellow contestants and Sabri Jacobs won Mr Photogenic. Die semeroniemeester hierdie jaar was ons eie Albertus van Zyl, wat tans in matriek is en wat hom uitstekend van sy taak gekwyt het. Hy is geen vreemdeling van die verhoog nie en het al in verskeie van HJS se produksies rolle vertolk, onder andere in Footloose. Hy is ook deel van die skool se debatspan. The expert judging panel included Janine Fourie (former model), Marciel Hopkins (international curves model), Mieke Visser (international model) and Anna-Mart Rabie (fashion designer). Die finaliste het weer ’n vertoning van formaat

gelewer, en van besondere waarde was hul insetsels rakende hul interpretasie van styl. Elke finalis moes ’n vraag wat betrekking het op stylvolheid, uit ’n hoed trek. Hierdie vraag moes tydens die vertoning in die vorm van ’n stemopname beantwoord word. Elke bydrae was ’n ware getuigskrif van die uitstaande kaliber jongman wat deelgeneem het, en ’n getuigskrif vir HJS. This year the finalists will serve the community by participating in activities together with the organisation Mosaic. It will take the form of collecting items for the Swop Shop, which runs on the basis of children of a community collecting rubbish from the neighbourhood and then receiving a token which can be traded for an item of use. HJS bedank graag almal wat bygedra het tot die sukses van die geleentheid.

59 BOISHAAIER 2017

Made with FlippingBook - Online magazine maker