Boishaaier 2017

CULTURE

CSV-VERSLAG

Aan die einde van 2016 het ons 93 aansoeke gekry vir kringleiers in 2017. Dit het dit moontlik gemaak dat ons weer Donderdae tydens CSV in klein groepe kan funksioneer. Die seuns geniet dit baie meer en die groepe is ook baie meer effektief. Ons prys die Here vir die bereidwilligheid van die seuns om betrokke te raak. Ons het ook ’n mentorskapsprogram begin deur leerders uit verskillende grade in een groep te plaas eerder as om groepe volgens graad in te deel nie. Dus bestaan die meeste groepe uit twee seuns uit elke graad (gr. 8 tot gr. 12) met een kringleier. Vikus Kruger het ook in 2017 by ons CSV-span aangesluit. Hy is ’n jeugwerker wat al voorheen by verskillende gemeentes en skole betrokke was en het deur die jaar waardevolle bydraes by HJS gelewer. The smaller groups provide the learners with the opportunity to share their views on different topics. It also helps the learners to make new friends outside their own

grade group. We have had a lot of positive feedback since the beginning of the year. The prefects are also part of the team effort and at the start of every school day they read a verse from the Bible or a positive quote that reminds the learners of the topic of the week. Furthermore Ds Bekker’s lessons are always very relevant to experiences of young people. In die eerste week van die tweede en derde kwartaal het HJS ’n "Praise&Worship" vir ons eie seuns asook vir die ander skole in die Paarl aangebied. Dit was fantastiese aande in Jesus se teenwoordigheid en die Heilige Gees het tasbaar baie kinders se harte en lewens aangeraak. Ons probeer ook om elke Vrydag tydens tweede pouse in mnr. Meintjes se klas lekker informeel bymekaar te kom. Ons sing somtyds en ander kere bid die seuns sommer net vir mekaar. Dr Rodney Seale also visited us in the third term and motivated the learners to focus on the basics of being true gentlemen. He

addressed the boys during assembly and on the Thursday morning during SCA. In the last few weeks of the third term Bekker and Vicus talked to each grade group separately in the junior gymnasium about specific challenges they have being young boys in the world today. In die vierde kwartaal het ons die jaar afgesluit saam met die groep “One Crown” van Potchefstroom wat ons kom bedien het met hulle musiek en passie vir Jesus. Weer eens was dit ’n geleentheid vir die seuns om in Jesus se teenwoordigheid rustig te raak voor die laaste eksamen van 2017. Psalm 1:2-3 (Dit gaan goed met die mens) wat in die woord van die Here sy vreugde vind en dit dag en nag oordink. Hy is soos ’n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra.

49 BOISHAAIER 2017

Made with FlippingBook - Online magazine maker