Boishaaier 2017

PRIZE GIVING

B. BEKERS EN TROFEË • The LOUIS KNOETZE TROPHY for English debating: Kent Fobian + Kian Ontong • BESTE SENIOR REDENAAR (ATKV provinsiale ronde): Johan Dippenaar • MUSIC : Most promising music student: The citation reads as follow: This trophy recognises talent, dedication and a love for music in a student who displays these attributes consistently during the course of the academic year. THE ALLEGRO TROPHY for Juniors: Jandré Frey THE VIVACE TROPHY for Seniors: Jan-Meyer Verhoef Die veelsydigste instrumentalis: Jaco Koegelenberg Spesiale toekenning vir uitsonderlike prestasie: Jaco Koegelenberg • THE WIWE RAS-PRETORIUS TROPHY for the most promising actor of the year: Albertus van Zyl • HAMMANN-KULTUURBEKER : Veelsydige kultuurprestasie deur ’n gr. 11-leerder: Sunin Kim en David Snyman • INTERHUISTONEEL : Zeederberg (kaptein: DA Smuts) • FABIO DONAZZAN-BEKER vir bydrae tot die buitemuurse program van die skool, behalwe sport: Werner Keyser + Handré Coetzee • SKAAK : Kampioen : Jan-Meyer Verhoef • ATLETIEK : Beste prestasie in velditems: Ekhardt van der Watt Beste prestasie in baanitems: Curwin Gertse Junior Victor Ludorum: Jacques de Villiers Senior Victor Ludorum: Jermaine Slavers • LANDLOOP : Beste atleet : William Kruger • RUGBY : Beste o.19-speler (Hannes Visagie-beker): Francke Horn Speler wat die spel in die beste gees benader het (W & R Louw-beker): Friedrich du Toit Best performing team: U19A (captain: Thaakir Abrahams), U19C (captain: Keagan Whitten) , U19D (captain: Dirkie Mentz) , U15B (captain: Wessel Roos) Spesiale prys vir diens gelewer aan rugby : Francke Horn • KRIEKET : Beste bouler (Du Plessis-beker): Morné de Kock en Rehan de Jongh Diens aan krieket (Hellig-beker): Brandon Hattingh Krieketspeler wat die beste sportmangees openbaar het: (Paarl Krieketklub-beker): Ruan Lubbe Beste kolwer in die eerstespan (Freddie van Staden-beker): Daniël du Plessis

• TENNIS : Nommer 1 junior speler: William Zulch Nommer 1 senior speler: Luan Krige • HOCKEY : Most improved senior player: Justin Marthinussen Most improved junior player (U14): Hanro Fabricius Elwan Liebenberg trophy for best achievement: Sipho Mila • SWEM : Senior kampioen : Andre van Huyssteen Junior kampioen (Momberg-beker): Ivan van Rooijen Senior Victor Ludorum (Die De Villiers-trofee vir die meeste punte in Interskole-swem): Andre van Huyssteen • GHOLF : Kampioen: A-afdeling: Tyran Snyders B-afdeling: AJ Snyman C-afdeling: Phillip Coetzee • MUURBAL : Beste senior speler: Luke van Vuuren Beste junior speler: Robert Matthee • WATERPOLO : Beste speler: Peter Meihuizen • TOUTREK :Liam Goosen • SPESIALE PRYS VIR UITSONDERLIKE PRESTASIE IN BUITESPORT : Juniors: Liam van Wyk Seniors (Pieter Terblanche-beker): Schalk van der Merwe en Henry le Roux • NOODHULP : Beker vir entoesiasme en betroubaarheid: Ti-Yu Chiu Beker vir praktiese noodhulp: Josh Steenkamp en Leopoldt Nöthling • PRESTASIE IN AKADEMIE EN SPORT IN GR.12 : Daniël du Plessis • BOY LOUW-BEKER vir volharding in sport: Francois Bruwer en Thaakir Abrahams • SPORTMAN VAN DIE JAAR: Thaakir Abrahams • ROY VAN EYSSEN-SKILD vir die mees veelsydige sportman in twee of meer sportsoorte op hoë vlak: gr. 12 (slegs skoolsporte): Pierre Pretorius • BESTE PRESTASIE IN SKOOLSPORT : Junior toekenning: Curwin Gertse Senior toekenning: Individueel (Austin Kitching-trofee): Ekhardt van der Watt In spanverband: Adrian Alberts, Vian Fourie, Shaun Fouché, Luke van Vuuren • INTERHUIS-TROFEE: Huis: Imhoff (Hoofseun: Erik de la Bat) D. ONDERSKEIDINGSTOEKENNINGS • GO NESER-PRYS : Beste kandidaat in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe oor ’n tydperk van drie jaar: Gustav Coetzé • TOM ENGELA prize for the boy in matric who, during his period as a pupil at Boys’ High, made the most significant contribution to maintaining and strengthening the tradition of gentlemanly behaviour. (Donated by Danie Pretorius, gr 12, 1985): Friedrich du Toit • OSU-BEKER vir die Olimpiese Ideaal : Sitaat: Die ideaal wat hier nagestreef word is die Olimpiese Ideaal: dat dit belangriker is om deel te neem as om te wen. Dit is een van ons mees gesogte toekennings juis omdat dit gaan om ’n positiewe benadering en lewensbeskouing. Hierdie toekenning gaan vanjaar aan: Francke Horn • DIE “BOISHAAI BIED BALANS”-TOEKENNING vir veelsydigheid: Walter Travers en Jan-Meyer Verhoef • PJ Du PRÉ LE ROUX-TOEKENNING aan ’n matriekleerling: Die sitaat (soos dit oorspronklik geskryf is): Vir ’n voorbeeldige karakter, gekenmerk deur eerlikheid, vertroubaarheid, kuisheid van taal en edelheid van gedrag, vir volwaardige leerlingskap, alsydige deelname aan skoolaktiwiteite en ’n voortdurende strewe om deur sy invloed en diensvaardigheid die HJS ’n beter plek te laat, deurdat hy daaraan behoort het: Cornell Kotzé • JAN KIRSTEN DUX-MEDALJES : Silwermedalje: DA Smuts Goue medalje: Gustav Coetzé

C: ALGEMEEN • PRYS VIR ALGEMENE KENNIS :

Junior: Jordan Williams Senior: Marceau Olivier

• DIE BOYS’ SHOPPE-PRYS vir voortreflike diens aan die skool gelewer (geskenk deur me. Bernice Kotzé): Friedrich du Toit • INVESTEC “OUT OF THE ORDINARY” AWARD : Henry le Roux • Die C2M (ouditeursfirma) -wisseltrofee en -kontantprys vir die eerste plek in Rekeningkunde in gr. 12: Gustav Coetzé • SPESIALE TOEKENNING AAN OUDSTUDENTE: Die volgende oud­ studente is onder die toptien kandidate in die Wes-Kaap in hul onderskeie vakke in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen in 2016: Torsten Babl : 4th position in EGD; 7th in Physical Sciences, 7th in Information Technology; 7th in Life Orientation; 9th in Mathematics Jan Nieuwoudt : 6e in Ingenieursgrafika en -ontwerp; 8e in Lewensoriëntering Jannie du Toit : 5e in Landbouwetenskappe Ben Borcherds : 6e in Rekeningkunde

Henry Burnett : 7e in Landbouwetenskappe Hanri van Heerden : 8e in Lewensoriëntering

45 BOISHAAIER 2017

Made with FlippingBook - Online magazine maker