Boishaaier 2017

OUDSTUDENTE-UNIE

Oudstudente - Die jaar 2017 word gekenmerk deur wonderlike prestasies van die skool op alle terreine. Ons opregte dank gaan aan mnr. Derek Swart en al sy personeel en betrokkenes wat ons alma mater se uitnemendheid met soveel ywer verseker en versterk het. Ons is bevoorreg dat ons as oudstudente kan sien dat die tradisies en waardes oorgedra word aan die nuwe geslag Boishaaiers. Wat die Oudstudente-unie betref het ons ook ’n geseënde jaar beleef met ’n groeiende ledetal, suksesvolle funksies en aktiewe projekte en oudstudente wat wêreldwyd diep spore getrap het op alle terreine. Op 17 Augustus tydens die AJV is daar verslag gedoen oor die jaar se verloop en het die lede by die uittrede van SF du Toit as Tesourier, vir Arno Nel ingestem. Die Tandems het landwyd verskeie byeenkomste gereël wat goed bygewoon is en daar is tydens Interskole selfs in Londen bymekaargekom. The highlights now feel like a distant past, but we think fondly of some of the successful functions. In April the Old Boys’ Union managed to raise R1 million on the night in a Telethon. A big thank you to the various class leaders that worked so hard to get their classmates to contribute in order for us to reach our goal. The funds will be used wisely to help the school with various projects. On 26 May the Legends Auction was held for the second time and we would like to thank our sponsor, KWV, for their contribution to make this event such a success. The obvious highlight in the Old Boys’ calendar is the various activities during the Interschools week that coincide with all the reunion groups making their way to Paarl. This year was no exception and the Big Brag was sold out with more than 600 guests. The guest speaker was David Frost who attended his reunion. We will definitely make sure that we have a bigger venue next year and look forward to welcoming all at this special event! The Old Boys’ rugby was held at Brug Street and we would like to thank our sponsors Lew Geffen Sotheby’s and Ramblebag and all the supporters that turned up. Die Interskole-gholf is op die Donderdag weer by Pearl Valley gehou en ons was gelukkig om David Frost, befaamde gholfer en oudstudent, deel te hê van die veld. Sonder Lew Geffen Sotheby’s se borgskap sou hierdie dag nooit kon plaasvind nie en ons is opreg dankbaar vir hulle lojale ondersteuning aan die Boishaai-familie.

uniekantoor

Die restourasie en hernuwing van die museum is in 2014 aangepak onder leiding van Danie Malan en daar kan met dank uitgesien word na die inwyding op 21 November 2017. Dit is ’n geskenk van die Oudstudente- unie aan die skool as deel van die 150-jaarviering in 2018. Ons opregte dank aan Danie Malan vir sy harde werk en vir almal wat bygedra het op watter manier ook al om dit suksesvol te kon afhandel. Daar is ook verskeie kere ’n beroep gedoen op oudstudente om op te daag vir foto’s vir gebruik in die HJS Gedenkboek wat op 2 Maart tydens die Gala-dinee bekendgestel word. Die dinee sal een van die groot geleenthede wees volgende jaar en sal gehou word vir 1 500 gaste. Bestellings vir die HJS Gedenkboek en kaartjies vir die Gala-dinee is beskikbaar by die Oudstudente-uniekantoor. In aansluiting by die 150ste feesjaar het die huidige komitee van die OSU die oudstudentebaadjie van die 1940’s laat herleef en dit is nou beskikbaar aan lede. Die Pa-en-Seun-funksie waar ons die skoolverlaters by die Oudstudente- unie verwelkom, is gekenmerk deur ’n rekordgetal aansluitings (92% van die matrieks). Ons opregte dank aan die 1997-klas wat deur hul borgskap hierdie tradisieryke instelling moontlik gemaak het. Die gasspreker was dan ook hul hoofseun, Jac Niemand. In contrast with all the successes of 2017, we think of all the Old Boys who have passed away. Our thoughts go out to the families and friends of honorary member Tienie Keyser, dr Danie Joubert (1934), Jannie Beyers (1944), Lionel Sutton (1946), SA Fourie (1947), Johan Nolte (1947), TM Steyn (1949), Bing Walker (1950), Ian Tait (1952), Karel Schoeman (1956), Bertie Smith (1957), Caspaas Herbert (1957), Fanie Zaayman (1958), Erwin de Villiers (1960), Philip van der Merwe (1961), Alex Rabie (1961), George Swart (1962), Geoff Voigt (1963), Görgens de Villiers (1963), Kleinjan Goosen (1973), Willem Roux (1973), Willem Engelbrecht (1972), Pieter Viljoen (1974), JD Rust (1976), Bulle Coetzee (1976), Jan Bosman (1977), Charl du Plessis (1978), Conradie Burger (1988), Joubert Conradie (1988) en Lincoln Heugh (2008). Lastly, we would like to thank each and every one who supported the Old Boys’ Union during the year – specifically those who gave of their time to promote and uphold our proud heritage. We look forward to the 150 year celebrations in 2018! Tandem Fit Arbor Surculus

Hennie Warnich (Chairman)

Rhebokskloof Boishaaier Quarter Page Print Ready.pdf 1 2017/11/14 11:09:26 AM

C

M

Y

CM

MY

CY

CMY

K

134 BOISHAAIER 2017

Made with FlippingBook - Online magazine maker