Boishaaier 2017

CHESS

SKAAK 1STE SPAN Agter: Divan van der Bank, Sufyaan Abrahams,

Francois Marais, Lucian Abrahams

Voor:

Faizal Saban, Jan-Meyer Verhoef (k), me. C du Toit (afrigter), Ti-yu Chiu, Louis Mocke

SKAAK 2DE SPAN Agter:

Hanro Fabricius, Taahir Rodrigues, Matthew Birch, Dian Jacobs Johannes Janse van Rensburg, Auden Jacobs (k), me. C du Toit (afrigter), Matthew Benson, Nielson Govender

Voor:

21 April: HJS vs Outeniqua o. 15: 3 – 2 o. 18: 2 – 3 In die geheel speel ons gelykop teen Outeniqua 5 elk. 3 Mei: HJS vs Hoër Meisieskool Paarl (HMS) en La Rochelle HJS se skaakspanne het vir opwinding gesorg by Paarl se meisieskole. HJS B vs La Rochelle A: 3½ – 2½ HJS B vs HMS A: 2½ – 3½ HJS A vs La Rochelle A: 6 – 0 HJS A vs HMS A: 6 – 0 4 Mei: Borg vir skaak Mnr. Renier Swart van Val de Vie het vir die skool 15 skaakborde geborg. Tydens die oorhandiging het mnr. Swart ook ’n blitswedstryd teen een van ons spelers (Sufyaan Abrahams) gespeel. 10 Mei: Skaakliga Net voordat HJS op die bus klim Grey toe, moes ons skaakspanne eers ’n paar wedstryde afhandel: HJS B vs Groendal: 6 – 0 HJS B vs Kylemore A: 1 – 5 HJS A vs Groendal: 6 – 0 HJS A vs Kylemore A: 6 – 0

12 Mei: Grey Interskole Grey wys vir ons hoekom hulle die skaak in hulle omgewing domineer. Ons tweede span verloor 2 – 7 en ons eerste span verloor 0 – 10. Matthew Benson en Garon van der Berg wen wel hulle wedstryde. 17 Mei: Topskole Sentraal-Boland (eerste ronde): o. 15: HJS vs Bergrivier: 5 – 1 HJS vs Hugenote: 3 – 3 HJS vs Gim: 4 – 2 Ons o. 15-span eindig eerste op die tellingleer en dring daarmee deur na tweede ronde vir topskole. o. 18: HJS vs Laborie: 4 – 2 HJS vs Hugenote: 5 – 1 HJS vs Gim: 2 – 4 Ons o. 18-span eindig tweede op die tellingleer, maar omdat die eerste twee skole deurdring, gaan hulle steeds deur na die tweede ronde.

24 Mei: Topskole Sentraal- Boland (tweede rondte):

1 September The following boys have been included in teams to represent the Cape Wine- lands Chess Union (CWCU) at the 2017 South African Junior Chess Champion- ships (SAJCC) taking place at the Birch- wood Hotel and Conference Centre in Boksburg 3-12 January 2018: U16 team : Louis Mocke, Matthew Benson, Taahir Rodrigues, Francois Marais, Matthew Birch and Nielson Govender U18 team : Jan-Meyer Verhoef, Ti-yu Chiu, Lucian Abrahams, Divan van der Bank, Sufy- aan Abrahams and Faizal Saban 26 September: Interhouse results: House Score 1. Zeederberg 10 2 .Villieria 7 3. Berlyn 6 4. Bellevue 0

Beide ons o. 15- en o. 18-span is deur na die tweede ronde. Die spanning het hoog geloop en die kompetisie was sterk. Bo alle verwagting dring beide ons spanne deur na die Kaapse Wynland-topskole. 3 Aug: Gim Interskole Eerste span: 1½ – 6½ Tweede span: 5 – 3 Derde span: 3½ – 4½ 12 Aug: Kaapse Wynland-topskole @ Hoër Jongenskool Paarl Vir die eerste keer in meer as 10 jaar is HJS die gasheer vir die Kaapse Wynland-topskole. Beide HJS se o. 15- en o. 18-span kwalifiseer vir die Wes-Kaap Topskole. 26-29 August 2017: Western Cape School Provincial Tournament at Worcester Paarl Boys’ U18 team ended 9th and our U15 team ended 8th in the Western Cape.

114 BOISHAAIER 2017

Made with FlippingBook - Online magazine maker