Boishaaier 2023
Tennis & Squash
TENNIS
Muurbal
Die 2023-muurbalseisoen was baie suksesvol. Die eerste span was weereens onoorwonne in die Superliga en het hul Interskolewedstryd teen Paarl Gimnasium met 18-5 gewen.
Ons is ook geweldig trots op Markus de Beer wat as een van die top-10 o. 14-muurbalspelers in Suid-Afrika aangewys is.
152 BOISHAAI 155 YEARS
Made with FlippingBook - Online Brochure Maker