Boishaaier 2023

Athletics

o. 16 Aiden Jacobs

Max Malan

(3) Gewigstoot

14,36 m (815) 11,44 m (751)

Jody Engelbrecht (1) 100 m

(1) 110 m-hekkies14,68 s

(875) (711) (728) (728) (719) (680) (620)

Robert Prodehl

(2) Verspring (3) Spiesgooi

5,54 m

(642)

(3) 100 m (2) 100 m (1) 100 m (1) 200 m (2) 1 500 m (2) Verspring

11,41 s 11,35 s 11,31 s 23,44 s 4:37,75 5,81 m

Adrian Faul

41,50 m (504)

Kealan Milton Ashwin Swarts

o. 15 David Kriel

(3) Gewigstoot

15,48 m (860) 46,92 m (802)

Lukas Coetzee Daniel Rorke

(3) Diskus

Dylan Welcome

(1) 100 m-hekkies13,56 s

(854)

o. 17 Stephan Rossouw (1) Hamergooi

(2) 100 m (2) 200 m (3) 100 m (2) 1 500 m (1) 800 m

11,25 m (764)

Brentlee Damon

22,64 s 11,55 s 4:22,40 2:02,65 54,25 s 2:06,50 54,69 s

(799) (713) (782) (692) (737) (620) (724)

52,50 m (863) 15,57 m (853) 15,26 m (840) 48,59 m (839) 47,54 m (823) 57,78 m (767)

Neil Hansen

(1) Gewigstoot

Matt Jordaan

Alexander vd Walt (3) Gewigstoot

(1) Diskus

Christie Engelbrecht (1) 400 m

Handré Groenewald (2) Hamergooi

(3) 800 m (3) 400 m

Divan Fuller

(1) Spiesgooi

Hyden Samuels

Leonardo vd Werf (1) 800 m Shane-Lee Simonse (3) 100 m

1:58,01 11,22 s

(734) (727)

Tweede Helfte / Second Half

A. Interhuisatletiek (Brugstraat, 19 en 20 Januarie 2023) Vanjaar se Interhuisatletiek het in ’n baie goeie gees plaasgevind en sommer van die staanspoor af was die kompetisie tussen die verskillende huise baie straf. Van die begin van die byeenkoms af het Villieria die toon aangegee en nooit hulle einddoel – om ’n daghuis in die eerste posisie te sien – uit die oog verloor nie. Beide Bellevue en Imhoff het dit nie vir Villieria maklik gemaak nie, en albei het op ’n stadium ’n kortkop agter Villieria in die tweede plek gelê. Die finale puntestand van die onderskeie huise was soos volg: 1. Villieria 481 2. Imhoff 448 3. Bellevue 417 4. Monte Bello 350 5. Berlyn 182 6. Zeederberg 136 Gedurende die byeenkoms is daar drie rekords verbeter: 1. Ethan Venter (BV) Diskusgooi Seuns o. 15 53,40 m (881) 2. Matt Jordaan (V) 800 m Seuns o. 16 2:03,7 (645) 3. Hyden Samuels (V) 400 m-hekkies Seuns o. 16 57,7 s (743) Die volgende atlete het 800 of meer ASA-punte verdien: o. 15 Ethan Venter (BV) (1) Diskusgooi 53,40 m (881) (nuwe skoolrekord) (1) Gewigstoot 15,29 m (851) Max Malan (BV) (2) Gewigstoot 14,91 m (834) Adriaan Faul (I) (1) Spiesgooi 62,90 m (833) o. 16 Dylan Welcome (V) (1) 110 m-hekkies 14,9 s (853) o. 17 Aiden Jacobs (I) (1) 110 m-hekkies14,5 s (842) o. 19 Leonardo vd Werf (I) (1) 3 000 m 8:57,4 (851) Handré Groenewald (Z) (1) Hamergooi41,76 m (818) Die junior en senior Victor Ludorum vir die 2023 interhuisatletiek (gebaseer op deelname in maksimum 4 items plus aflos) is: Junior: Ethan Venter (Bellevue) 2 565 ASA-punte Senior: Leonardo van der Werf (Imhoff) 2 938 ASA-punte

B. HJS-Henties Topseunsatletiek (Brugstraat, 27 Januarie 2023)

Vanjaar was dit die vierde keer dat HJS hierdie byeenkoms aangebied het. Alhoewel die wind soms effens gepla het, het die atlete steeds uitstekende prestasies gelewer. Daarvan getuig die totaal van 18 rekords wat verbeter is. HJS-atlete het nie minder nie as 5 van hierdie nuwe rekords opgestel. HJS het daarin geslaag om die wisseltrofee vir die vierde agtereenvolgende jaar te wen. Aan die einde van die byeenkoms was die finale puntetelling soos volg: 1. Hoër Jongenskool Paarl 413 2. Paul Roos Gimnasium 280 3. Hoër Landbouskool Boland 255 4. Paarl Gimnasium 214 5. Hoër Landbouskool Oakdale 184 6. Hoër Tegniese Skool Drostdy 172 Die volgende HJS-atlete het almal 700 of meer punte op die APE tabel behaal: o. 14 Micah Africa (2) 100 m-hekkies14,8 s (763) Liam Philander (2) Hoogspring 1,70 m (700) Johannes van Wyk (2) Diskusgooi 38,59 m (700) o. 15 Ethan Venter (1) Diskusgooi 58,42 m (939) (nuwe rekord) (1) Gewigstoot 15,79 m (873) Max Malan (2) Gewigstoot 14,61 m (821) Steano Jantjies (2) 100 m-hekkies14,1 s (802) Christoff Prins (2) 3 000 m 10:29,1 (709) o. 17 Aiden Jacobs (1) 110 m-hekkies14,3 s (862) (nuwe rekord) (2) 200 m 23,5 s (704) David Kriel (5) Gewigstoot 13,40 m (754) Julian Nel (3) 100 m 11,3 s (727) Hyden Samuels (2) 400 m-hekkies57,8 s (723) Tristan Sassoli (3) 1 500 m 4:31,0 (700) o. 19 Leonardo vd Werf (1) 1 500 m 4:06,3 (816) (nuwe rekord) Alexander vd Walt (2) Gewigstoot 14,10 m (772) Daniel Dorfling (1) 100 m 11,1 s (731) Ryan Swanepoel (2) 3 000 m 9:59,7 (715)

122 BOISHAAI 155 YEARS

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker