Boishaaier 2021

Kul t u u r

HJS het vanjaar in die jaarlikse Wiskundekompetisies ongekende sukses behaal. Wiskundeolimpiade

Meer as 100 seuns het aan die eerste ronde van die Old Mutual Wiskundeolimpiade deelgeneem. Hierdie olimpiade gee die seuns blootstelling aan buite-die boks-wiskunde en gee hulle ook die geleentheid om met die beste in die land kragte te meet.

Verder het 65 van ons seuns ook deurgedring na die tweede ronde van die kompetisie, waar Hugo Bruwer (graad 10) en Mike Wang (graad 9) onder die top-100 in hulle onderskeie afdelings geëindig het en deurgedring het na die derde ronde. Op grond van sy prestasie in die derde ronde van die kompetisie is Hugo genooi na die South African Mathematics Foundation se olimpiadekamp in Desember 2021 by die Universiteit Stellenbosch. Slegs 40 leerders vanuit die hele land is genooi. UCT MATHS COMPETITION Over 9 500 high school pupils from 132 Western Cape high schools registered to write the UCT Mathematics Competition early in May. As usual PBH entered more than 100 learners. To the boys’ disappointment Covid regulations made it impossible for UCT to accommodate all the learners on campus, but we were glad that we were still able to compete. We are very proud of the fact that Paarl Boys’ High was ranked 14th out of all the schools in the Western Cape that participated in this competition.

Die toppresteerders in die eerste ronde was: Junior afdeling (graad 8–9) Mike Wang Lukas Coetzee Daniël Groenewald Oliver Sales

Nicholas Swanepoel Christian van Zuydam

Senior afdeling (graad 10–12) Hugo Bruwer Ulrich le Roux Declan Smith Geo Groenewald Nathan Fobian

Junior afdeling (graad 8–9)

Junior en Senior afdeling

Senior afdeling (graad 10–12)

85

BOI SHAAI 153 YEARS

Made with FlippingBook Digital Publishing Software