Boishaaier 2021

In Hoër Jongenskool Paarl is ons bevoorreg om elke Donderdagoggend ’n geleentheid te hê om vir 20 minute in kringe bymekaar te kom. Csv/Sca

Cul t u r e

Hierdie kringe skep vir die seuns die geleentheid om te gesels oor geloof en die vaardighede wat ons in die lewe nodig om suksesvol te wees. Liam Carruthers en Danté Burger het as hoofleiers in 2021 leiding gegee aan 61 kringleiers. Baie dankie aan hulle vir hul voorbeeld en passievolle betrokkenheid. Die kringleiers het die tweede Dinsdag van die eerste kwartaal opleiding in die aanbieding van die lesse van Vicus Kruger ontvang asook hoe om hulle self te ontwikkel in so ’n spesifieke leiersposisie. The lessons we do are powerful short messages that the learners can relate to. They are also available on their phones in a pdf document. The Thursday before Easter we focused on the topic, “the Cross made the difference”. The Cross reminds us of Jesus’

passion and love for each one of us. The learners had the opportunity to draw a red cross in their shoes to remind them to walk in Jesus’ footsteps every day. Unfortunately, with Covid regulations we were not allowed to have a praise-and-worship this year, but we are positive about the possibilities for next year. Ons het ook vanjaar in samewerking met Hilltop Legacy deel gevorm van ’n uitreik na Laerskool Groenheuwel. Die seuns van Hoër Jongenskool Paarl het elke Maandagmiddag 14:15–16:00 leerders met huiswerk gehelp en ook tyd ingeruim vir speletjies en bande smee. Die seuns wat dit op ’n gereelde basis bygewoon het, is dit eens dat hulle baie meer geleer het uit die ervaring as die leerders wat hulle probeer help het. Hopelik maak ons volgende jaar weer so.

CSV / SCA Agter: Duncan Griffiths, Jean Burger, Heinrich Andrag, Henru du Plooy, James du Toit, Henko-Ben Odendaal 2e ry: Johmar Loubser, Andreas Joubert, Gerhardus Dixon, Paul de Villiers, Pauniel Ogadi, Jono Caudwell, Nicolaas Vermeulen, Jaden Neethling, Handré Groenewald 1e ry: Justin de Villiers, Nicolas Oudtshoorn, Joshua van Niekerk, Cleto van Rooi, Donrique van Rooyen, Connor Hess, James Jacobs, Bernard Leicher, Christian Burger, Shane-Joshua Adams, Slade Williams Voor: Reece Esau, Liam Minords, Remi Petersen, mnr A Meintjes, Hendrik van Zyl, mnr A Blom, Sherwin Nicholas, Wessel Beneke, Robin Small

84 BOI SHAAI 153 YEARS

Made with FlippingBook Digital Publishing Software