Boishaaier 2021

P r y s u i t de l i n g

D. ONDERSKEIDINGSTOEKENNINGS GO NESER-PRYS: Beste kandidaat in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe oor ’n tydperk van drie jaar: Ulrich le Roux TOM ENGELA prize for the boy in matric who, during his period as a pupil at Boys’ High, made the most significant contribution to maintaining and strengthening the tradition of gentlemanly behaviour (Donated by Danie Pretorius, Gr 12, 1985): Neil Goosen, Liam Carruthers, Danté Burger O.S.U.-BEKER VIR DIE OLIMPIESE IDEAAL Sitaat: Die ideaal wat hier nagestreef word is die Olimpiese Ideaal: dat dit belangriker is om deel te neem as om te wen. Dit is een van ons mees gesogte toekennings juis omdat dit gaan om ’n positiewe benadering en lewensbeskouing. Hierdie toekenning gaan vanjaar aan: SJ Kotze Die “BOISHAAI BIED BALANS”-toekenning vir veelsydigheid (kontantprys geskenk deur Christi Fourie Trust): Luke van Schoor PJ DU PRÉ LE ROUX-toekenning aan ’n matriekleerling Sitaat (soos dit oorspronklik geskryf is): Vir ’n voorbeeldige karakter, gekenmerk deur eerlikheid, vertroubaarheid, kuisheid van taal en edelheid van gedrag, vir volwaardige leerlingskap, alsydige deelname aan skoolaktiwiteite en ’n voortdurende strewe om deur sy invloed en diensvaardigheid die HJS ’n beter plek te laat, deurdat hy daaraan behoort het. Luke van Schoor

Spesiale prys vir uitsonderlike prestasie in BUITESPORT • Juniors: John Krige • Seniors (Pieter Terblanche-beker): Frans van der Merwe, Luca van Zyl NOODHULP • Beker vir entoesiasme en betroubaarheid: Bernard Badenhorst • Beker vir praktiese noodhulp: Bernard Badenhorst INTERHUIS-trofee: Huis: Villieria (hoofseun: Luke van Schoor ) C: ALGEMEEN Prys vir ALGEMENE KENNIS • Junior: Kyle Pretorius en Stephan Venter • Senior: Kenneth Janson Die BOIS SHOPPE-PRYS vir voortreflike diens aan die skool gelewer: Connor Hess INVESTEC “OUT OF THE ORDINARY” AWARD: Nathan Delle Donne UITSONDERLIKE PRESTASIE op NASIONALE VLAK: Jami Ebersöhn (krieketskeidsregter) SPESIALE TOEKENNING AAN OUDSTUDENTE Die volgende oudstudente is in hul onderskeie vakke onder die toptien kandidate in die Wes-Kaap in 2020: • Jandré Frey (10e in IGO) • Herman Snyman (10e in Fisiese Wetenskappe)

DUX-MEDALJES • SILWER: Louis Wilkinson • GOUD: Ulrich le Roux

83

BOISHAAI 153 YEARS

Made with FlippingBook Digital Publishing Software