Boishaaier 2021

Back-a-Boishaaier-hulpfonds Die nood in sekere HJS-huishoudings het nie verdwyn nie, en danksy mev Nel se

Die wenners van ons 2021 Blue Day-gholfdag was die vierbal van Reuben Riffle, Micheal van Niekerk, Cheslin Grobbelaar en Stefan van Rooyen met 116 punte. Hulle het elkeen weggestap met Pearl Valley se gholf- en akkommodasiepryse, asook Nederburgwyn, moontlik gemaak deur Pearl Valley, en Jackson en Black. In die tweede plek was John Grundling, Sean Grundling, Louw Schabort en Pieter Malan, wat elkeen weggestap het met ’n gholfprys by Pearl Valley en akkommodasie by die Pontac Manor. In die derde plek was Christo van Wyk, Chris Jordaan, Colyn Donaggi en Stanley Kruth met ’n Boschenmeer-gholfprys en akkommodasie by Belmonte-gastehuis. Order of the Blue Blazer Met die 153e feesviering van die bestaan van HJS op 15 Augustus is die Orde van die Blou Baadjie, wat vanjaar aan wyle mnr JD Kirsten toegeken is, deur sy vrou, Hetta Kirsten, ontvang. Daarmee saam is die drie tradisieborde onthul ter herinnering aan mnr Kirsten wat as ’n oudleerling tot en met sy afsterwe op 23 Januarie 2021 hierdie tradisies uitgeleef het.

Bemar k i n g

volgehoue inisiatief kon ons onder andere ons Ondersteunersklub intrek om te help. Baie dankie aan almal wat so mildelik bygedra het tot hierdie noodsaaklike “kos-op-die-tafel”-inisiatief. Blue Day-gholfdag HJS Paarl se Blue Day-gholfdag het op Donderdag 11 November te Boschenmeer-gholfklub plaasgevind. Hierdie jaarlikse uitblinkgeleentheid word nie sommer deur ons ouers en oudleerders misgeloop nie en al 36 vierballe is vroeg reeds uitverkoop. Die dag is gekenmerk deur die passievolle betrokkenheid van ons ongelooflike borge wat bygedra het tot fantastiese pryse, veilingsitems, teenwoordigheid op die gholfbaan en saamkuier by die funksie na afloop van die gholf. Die kunstenaar, Wikus van der Merwe, het nie net saam gholf gespeel en ons veiling hanteer nie, maar ook ons gaste vermaak met ’n paar stories en ’n liedjie of twee.

Experience Red. Unlock More

More Connections Up to 100GB Data, unlimited talk time minutes ** , and 2 free additional data SIMs

24/7 Premium Service Desk Enjoy exceptional service and reduced waiting time

International and Domestic Flights Up to 50% off Emirates

Accommodation and Car Rentals Up to 50% off Protea Hotels

Signature Experiences Access to exclusive invite-only experiences

Data Sharing Convenient and hassle free data sharing with up to six people

and up to 20% off domestic flights

Upgrade to a Red Flagship Plan on SA’s Leading Network.

Further together

Terms and conditions apply. For full terms and conditions, visit vodacom.co.za

Vodacom Shop Bayside Vodacom Shop Canal Walk Vodacom Shop Cape Gate Vodacom Shop Kenilworth Vodacom Shop N1 City Vodacom Shop Oudtshoorn

Tel: 021 557 8022 Tel: 021 552 7423 Tel: 021 982 6781 Tel: 021 671 8873 Tel: 021 595 1311 Tel: 044 272 0338

Vodacom Shop Paarl Mall Vodacom Shop PE The Bridge Vodacom Shop Pinelands

Tel: 021 863 4247 Tel: 041 363 0696 Tel: 021 532 0710 Tel: 044 695 2811 Tel: 021 914 2910 Tel: 041 363 0548

Vodacom Sanlam

Tel: 021 949 9792 Tel: 021 903 0815 Tel: 021 674 5314 Tel: 041 492 0336 Tel: 021 914 9743

Vodacom Shop Zevenwacht Vodacom Data Store Cavendish Vodacom Data Store PE Baywest Vodacom Data Store Tygervalley

Vodacom Shop George York Street Tel: 044 874 1667

Vodacom Shop Repairs Garden Route Mall Tel: 044 887 0145

Vodacom Shop Repairs Langeberg Mall Vodacom Shop Repairs Tygervalley Vodacom Shop Repairs WICC Greenacres

Made with FlippingBook Digital Publishing Software