Boishaaier 2021

At hl e t i c s

Atletiek

EERSTE HELFTE / FIRST HALF Points awarded according to the ASA tables and the APE tables. Weens streng Covid-regulasies en inperkings was daar geen byeenkomste in die vierde kwartaal van 2020 waaraan HJS kon deelneem nie.

TWEEDE HELFTE / SECOND HALF

A. INTERHUIS-ATLETIEK (Buco-Brugstraatbaan, 18–19 Februarie 2021) Vanjaar se Interhuis-atletiekbyeenkoms het in vreemde omstandighede plaasgevind. As gevolg van die vlak 3-inperkingsmaatreëls weens die Covid-19-pandemie is slegs die deelnemende atlete by die sportveld toegelaat met geen toeskouers op die pawiljoen nie. Dit het egter geensins ons atlete se sportmangees gedemp nie. In ideale weersomstandighede het ons atlete beslis gewys waartoe hulle in staat is en puik prestasies gelewer. Tydens die byeenkoms was daar strawwe kompetisie tussen die onderskeie huise, veral tussen Bellevue en Imhoff, met Imhoff wat altyd met so twintig punte voor was. Die grootste opskudding is egter deur Monte Bello veroorsaak toe hulle hier na die einde se kant toe op dag twee vir ’n kort rukkie met ’n skrale EEN punt bo Imhoff die voorloper was. Imhoff het gou die bordjies weer verhang en die finale posisies van die onderskeie huise is soos volg: 1. Imhoff 433 2. Monte Bello 394 3. Bellevue 381 4. Villieria 372 5. Berlyn 223 6. Zeederberg 203 • Elton Lombaard (Imhoff) het die hoogste ASA-tabelpunt van 894 punte behaal met sy afstand van 53,10 meter in die diskusgooi vir seuns o. 17. Dit is ook ’n nuwe skoolrekord. • Kort op Elton se hakke volg Jo Himmelstützer met die tweede hoogste punt (891) in die gewigstoot vir seuns o. 17 met ’n afstand van 16,45 meter. Die volgende atlete het 700 punte of meer op die ASA tabel verdien: o. 14 Juan van der Merwe (V) (1) Gewigstoot 13,59 779 (1) Diskusgooi 40,40 726

Evan Kotzé (BV)

(2) Hamergooi (1) Gewigstoot

32,22 12,71 11,50 54,70

736 730 729 720

Kealan Milton (B) Ashwin Swarts (Z) Daniël Botha (B) Carlin Page (B) Johan Richter (Z) o. 16 Divan Fuller (BV)

(1) (uitdun) 100 m

(1) 400 m (1) 3 000 m

10:28,70 710

(2) Gewigstoot

12,27

708

(2) 3 000 m

10:34,00 701

(1) Spiesgooi

58,60

801

Leonardo vd Werf (1) (1) 1 500 m

4:21,40 771 (nuwe Interhuis-rekord)

Divan Fuller (BV)

(1) Gewigstoot

13,59 12,75 11,50 54,60

768 727 711 708

Alexander vd Walt (V) (2) Gewigstoot

Daniel Dorfling (I)

(1) (finaal) 100 m

Leonardo vd Werf (I) (1) 400 m

o. 17 Elton Lombaard (I)

(1) Diskusgooi

53,10 894 (nuwe Interhuis-rekord)

Jo Himmelstützer (BV) (1) Gewigstoot

16,45 48,37 48,54 61,12

891 837 831

(2) Diskusgooi (1) Hamergooi (1) Spiesgooi

Alwyn Odendaal (Z)

Erik Viljoen (V)

818 (nuwe Interhuis-rekord)

Leonardo vd Werf (I) (1) 3 000 m Jo Himmelstützer (BV) (2) Hamergooi Christopher Hendriks (B) (1) 100 m Jaden Neethling (MB) (1) 400 m

9:26,00 810

40,55 11,20 52,90 53,10 12,97 11,30 36,12 53,90 38,87 16,20 15,07 38,40 36,40 34,82 41,80 11,20 31,32

760 744 743 737 733 727 716 714 709 705 816 785 768 747 731 714 706

Deon du Plessis (Z) Tiaan du Preez (V)

(2) 400 m

(2) Gewigstoot

Christopher Hendriks (B) (1) 100 m

Shane Adams (Z)

(2) 3 000 m

10:10,00 720

Handré Groenewald (Z) (3) Hamergooi Joshua van Niekerk (V) (3) 400 m

Tian Vorster (V)

(3) Diskusgooi

Jacques Rossouw (MB) (1) 110 m-hekkies

o. 19 Coetzee le Roux (I) AJ van Heerden (BV)

(1) Gewigstoot (1) Hamergooi (2) Hamergooi (3) Hamergooi (1) Diskusgooi

o. 15 Jon Dorman (MB) Kealan Milton (B)

Leon Best (MB) Jean Burger (I)

(1) Hamergooi

36,06

780 764 742 742

(1) (finaal) 100 m

Coetzee le Roux (I)

Lee-Vano Cupido (V) (1) (finaal) 100 m-hekkies 14,80

Jacques de Villiers (BV) (1) 100 m

(4) Hamergooi

100 m-hekkies

14,80

Coetzee le Roux (I)

116 BOI SHAAI 153 YEARS

Made with FlippingBook Digital Publishing Software