Boishaaier 2021

Distriks- en provinsiale proewe HJS het ook in ’n ysige De Doorns by die Kaapse Wynland-skaakproewe uitgeblink. Buiten uitstekende resultate behaal ons spelers boonop ’n eerste posisie. o. 15-afdeling 1e: Wium van Tonder 4e: Kian Blomerus 7e: D’Venerio White 12e: Gregory Hall Op grond van sy oorwinning is Wium gekies om die Kaapse Wynland by die Wes-Kaapproewe in Caledon te verteenwoordig en behaal hy in ’n verbete stryd die vierde posisie.

Eerste liga 1. Zeederberg

Tweede liga 1. Zeederberg

2. Berlyn 3. Villieria

2. Bellevue 3. Villieria 4. Imhoff

4. Monte Bello

S k a ak

5. Bellevue 6. Imhoff

5. Berlyn

6. Monte Bello

Zeederberg se eersteligaspan: Agter: D’Venerio White, Mike Wang Voor: Daniël van der Merwe, Duncan Griffiths, Christie van Zyl Afwesig: Jéan-Marquard Sylvester

Zeederberg se tweedeligaspan: Agter: Zachary Truter, Ruan Moelich Voor: Josh Freeborough, Aaron Benson, Wilber van der Bank.

Interhouse Chess Interhouse 2021 was one of the most contested competitions in recent years with a record number of 60 players spanning across the first and second league. Dit was die eerste jaar waar daar twee volwaardige ligas vir die Interhuis was. Die kompetisie was terselfdertyd ook baie straf. Al drie daghuise het ’n sterk kans gestaan om met die trofee weg te stap. Uiteindelik het Zeederberg dit onder die leierskap van Duncan Griffiths en Christie van Zyl reggekry om die kampioenskap in beide die eerste en die tweede liga te wen.

Individuele toernooie Wium van Tonder het aan die Wes-Kaap- geslote toernooi deelgeneem. Hy wen 4½ uit 6 wedstryde en behaal ’n vyfde posisie. Wium is ook as die beste junior speler in die ope afdeling aangewys. In die “Paul Roos Chess Challenge” het Wium vier van sy vyf wedstryde gewen en daarmee ’n vyfde posisie in die A-afdeling behaal.

113

BOI SHAAI 153 YEARS

Made with FlippingBook Digital Publishing Software