BOISHAAIER 2016
Rugby RUGBY
RUGBY
EERSTE RUGBYSPAN 2016 Afrigters :
and hard work with recovery on all levels, be it in the gym, physio treatment, coaching or moral support. Vanjaar was daar soveel mense wat bygedra het tot die sukses van die span en ons is diep dankbaar vir die insette en waarde wat gelewer is deur die hele Boishaai-familie: ons borge wat ons altyd bystaan en ondersteun, die rugbyafrigters wat deurgaans met die seuns gewerk het, hul families en geliefdes wat ons deur dik en dun gedra het, elke personeellid wat altyd die ekstra pad stap vir die seuns, die oudstudente en ondersteuners wat ons ook landwyd op die hande dra as ons in hul omgewing speel of toer, al die ouers wat tot laat by oefeninge wag en vroegoggend seuns bring vir oefening, kos voorsien en te enige tyd, al is dit net met ’n handdruk, hul ondersteuning toon … Die ondersteunerskring is wyd en het bankvas agter ons gestaan. Last but not least, to our boys, players, brothers: You are wonderful young men! It was an incredible privilege for us to coach you and travel with you through each part of this season. God created every person different, but every person special. Make sure you always give your best in the future, stand up for what you know is right and give glory to God for everything you do. Don’t forget what you have achieved and who helped you along the way to get there, remember to work hard at all times for what you want and when you get it, keep working hard to keep it. Ons waardeer al julle harde werk. Eendag kan ons lekker agteroor sit en met trots praat van die 2016-familie en alles wat hulle bereik het op en langs die veld, al die lekker toere en taai wedstryde waar ons saamgestaan het. Wees dankbaar aan God vir jou talente en wees ’n goeie mens en man orals waar jy gaan! ETFG!
Sean Erasmus (eerste span) Elmo Wolfaardt (eerste span) David Sadie (tweede span of “Seccies”) Conrad Barnard (skopafrigter)
Ryno Rust (kondisionering) Anzel Brink (fisioterapeut) Dr Kobus Uys (spandokter) Tim Goodenough (motivering) Tania Malherbe (voorseisoense hardloop en atletiek) Wat ’n jaar! Die 2016-seisoen was weer eens ’n strawwe en uitdagende rugbyseisoen vir almal, maar ek kan net terugkyk met groot trots oor wat vanjaar vermag is. Die 2015-span met hulle puik seisoen en resultate het hoë verwagtinge geskep. Die span van 2016 het saam besluit om voort te bou op die nalatenskap van die 2015-span en het dus is verlede jaar se waardes onder die nuwe spelers in die span bevestig en bevorder. Saam as ’n groep wou ons bewys dat ’n perfekte seisoen herhaal kan word deur glorie aan God te gee (ETFG!) hard te werk, in mekaar te glo, deur dik en dun as ’n Familie saam te staan en om nederig te bly. Die eerste en tweede span het voorwaar ’n briljante vertoning gelewer om in die 38 wedstryde gesamentlik (die twee Nuweland- wedstryde uitgesluit) – 19 wedstryde elk – nie ’n enkele wedstryd te verloor nie. Boonop het hierdie twee spanne sedert 2015 nog nie in 40 wedstryde verloor nie – gesamentlik dus 80 oorwinnings – ETFG! All the coaches and management deserve special praise for caring so much for the boys and their well-being. This involves long hours
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 75
Made with FlippingBook Online newsletter creator