BOISHAAIER 2016

SKOOLLIED

SCHOOL SONG

’Neath the far-famed rock of granite grey Stands a school, the best all people say, Boys and youths to train and educate Model men to rear for Church and State

Aan die voet van Pêrelberg gebou Staan ’n skool aan sy tradisies trou, Seuns word hier gelei en ook gebrei Tot ’n skone toekoms voorberei. Deur op allerlei terreine uit te blink, Het sy roem en eer oor heel ons land weerklink En met trots van Suid tot oor die Vaal

Or for tended field, for track and sporting ground, And its name and fame throughout the land resound. For the school renowned from Berg to Vaal,

Is the Boys’ High School of Upper Paarl. Of all the schools throughout the land Alma Mater thou shalt stand Supreme and great far o’er the rest Highly-honoured, glorious and bless’d.

Word die HJS se roem herhaal. Van al die skole ryk aan faam Alma Mater, bly jou naam Voortreflik groot deur roemryk werk Bly verrig tot heil van Staat en Kerk.

As ’n sentrum van uitnemendheid is dit ons missie om ’n klimaat te skep waarin elke seun sy volle potensiaal op akademiese, kulturele en sportgebied kan verwesenlik. Daarbenewens wil ons getrou bly aan ons drie tradisies van goeie gedrag, goeie leerlingskap en goeie sportmanskap. As a centre of excellence it is our mission to create an environment in which every boy can reach his full potential in the academic, cultural and sporting field. We also want to remain loyal to our three traditions of good conduct, good scholarship and good sportsmanship. HOËR JONGENSKOOL MISSIE BOYS' HIGH'S MISSION

2 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016

Made with FlippingBook Online newsletter creator