BOISHAAIER 2016

OUDSTUDENTE-UNIE

die Interskole-uitslag korrek voorspel: 2010 gelykop (Interskole: gelykop), 2011 Gim wen (Interskole: Gim wen), 2012 Gim wen (Interskole: Gim wen), 2013 Gim wen (Interskole: Gim wen), 2014 Gim wen (Interskole: Gim wen), 2015 HJS wen (Interskole: HJS wen) en 2016 HJS wen (Interskole: HJS wen). Alle oë op 2017! The Big Brag, where Dawie Snyman was the guest speaker, was once again a highlight and was sold out a week before the time. We would like to thank our main sponsor, Rhebokskloof, who made this evening possible. This event has grown 15% on a year-on-year basis and we cannot see how we will be able to fit into the town hall come 2017. We are seriously looking for a venue that can host up to 1 000 people in the build-up to 2018. Die restourasie en hernuwing van die museum is in 2014 as projek geïdentifiseer en in alle erns aangepak onder leiding van Danie Malan. As deel van die museumprojek moes ons ook tydelik van kantoor verskuif na die oorspronklike skoolgeboue agter die Zomerlust-gastehuis, waar die Eugène Marais Stigting ook gehuisves word. Ten tye van die skrywe is ons kantore reeds weer terug met al die bouwerk afgehandel. Die museum se formele opening word beplan vir Maart 2017 en is ’n geskenk van die Oudstudente-unie aan die skool as deel van die 150-jaarfeesviering in 2018. Ons bedank graag almal die oudpresident, Danie Malan, vir sy harde werk en ook vir almal wat bydraes gelewer het. By die Pa-en-seun-funksie verwelkom ons die skoolverlaters by die Oudstudente-unie. Hierdie jaar was die akteur Edwin van der Walt (2009) die gasspreker en ons het hom met trots ontvang by hierdie geleentheid. Die beplanning vir 2017 het ook alreeds in alle erns begin en ons werk ook nou saam met al die ander rolspelers. Die OSU gee veral ook sy steun aan die HJS 150-werksaamhede onder leiding van Danie Malan. In contrast to all the successes of 2016, we think of all the Old Boys who have passed away. Our thoughts go out to the families and friends of Jacques Bredell (1965), Siem Basson (1961), Johan Cilliers (1958), DJ van Wyk (1956), Nelius Swart (2011), Ingmar Bezuidenhout (2007), Henk Lourens (2014), Schalk Burger (1960), Adrian Alley (2015), Michael Labuschagne (2015), Pieter Pienaar (2001), Craig Venske (2014), Chris Liebenberg (1967), Freddie Schwenke (1989), Anton Bredell (2008), Jesse Joubert (1956), R Johnson (1966), Heinz Andersen (1990), Jaco van der Merwe (1981), AP Möller (1947), Johan Marais (1963) and Ludwig Ras (2004). Lastly, we would like to thank each and every one who supported the Old Boys' Union and the greater Boys’ High family during 2016 – specifically those who gave of their time to promote and uphold our proud heritage. We look forward to 2017 and the exciting build-up to the 150 year celebrations in 2018! Highly honoured, glorious and blessed. Hennie Warnich (Chairman)

2016 is ’n jaar wat beslis onthou sal word vir al die wonderlike prestasies wat die skool voorwaar op allerlei terreine behaal het. Ons bedank graag mnr. Swart, sy personeel en al die betrokkenes vir die ongelooflike werk wat daar gedoen word om hierdie standaard te handhaaf. Die Oudstudente-unie het ook ’n fantastiese jaar beleef met die groei van ledetal, suksesvolle funksies en aktiewe projekte. Op 18 Augustus is die Algemene Jaarvergadering te Brugstraat gehou en is die volgende komitee vir 2017 en 2018 verkies: President : Stephan van der Walt Voorsitter : Hennie Warnich Vise-voorsitter : Werner Spijkerman Tesourier : SF du Toit Oudstudente-unie OUDSTUDENTE-UNIE

Die komitee het ook die volgende lede gekoöpteer: Kobus Uys, Marius Herholdt, Botha Warnich en Gideon Rossouw. We would like to thank the outgoing committee Francois Gerber (Chairman), Danie Malan (President), André Haasbroek (Treasurer), Keppies Niemann, Walla van Eeden, Johann Biermann en Martin Geldenhuys for their time and sacrifices over the years whilst serving the union and their alma mater. We will certainly build on the solid foundations laid by those that came before us. The year and all its highlights now feel like a distant past, but we think fondly of some of these highlights. The Legends Auction was held in June where the comedian Barry Hilton had everybody in stitches and a substantial amount was raised during the auction. This is certainly something we would like to see pencilled in for 2017. The obvious highlight in the Old Boys' calendar is all the various activities during the Interschools week that coincide with all the reunion groups making their way to Paarl. This year was no exception and we started the week with a very successful ‘Blou Maandag’ function for students in Stellenbosch. Enthusiastic Old Boys attended this function in their numbers and were joined by OBU committee members and some teachers. Die Oudstudenterugby het op die Woensdagaand by Paarl Gimnasium se velde plaasgevind en is vir die tweede jaar regstreeks via YouTube gebeeldsend. Baie dankie aan Lew Geffen Sotheby’s en Ramblebag wat as hoofborge opgetree het. Dit was werklik ’n fantastiese geleentheid en is baie goed bygewoon deur beide Boishaai- en Gim-ondersteuners. Danksy ’n borgskap van Mark Flemix (1993) kon ons ook ’n nuwe stel wit truie vir die ‘Golden Oldies’ (bo 40) aanskaf sodat beide ons spanne nou in dieselfde wit truie kan speel soos wat die tradisie 50 jaar terug was. Die ou manne het ongelukkig teen Gim vasgeval terwyl hulle die dou van die veld af moes speel, maar gelukkig wen ons die hoofwedstryd 10 – 8! Die Interskole-gholf is op die Donderdag weer by Pearl Valley gehou en ons is beloon met ’n pragtige dag na ons bykans uitgereën het in 2015. Die dag is fantasties ondersteun en Boishaai wen die gholf 19 – 17! Baie dankie ook aan al ons fantastiese borge, maar veral aan ons hoofborg Lew Geffen Sotheby’s sonder wie die dag nie sou kon plaasvind nie. Die “Oracle”-vierbal het ook weer gespeel en Boishaai (Hennie Warnich en Kruger Theron) het met twee punte gewen. Baie dankie ook aan die Gimmie- broers Christaan en Johan Fourie vir die goeie gees. Wat hierdie stryd spesiaal maak, is dat die vierbal se uitslag al vir sewe jaar

134 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016

Made with FlippingBook Online newsletter creator