BOISHAAIER 2016

LANDLOOP

Boland Landbou, Hoërskool, Hugenote Hoërskool, Paarl Gim- nasium, Labori Hoërskool, Hoër Jongenskool, La Rochelle, Hoër Meisieskool en Bridgehouse het gedurende die tweede en derde kwartale aan landloopbyeenkomste deelgeneem. Elke skool het ’n beurt gekry om ’n byeenkoms aan te bied. Dit was werklik ’n voorreg om in so pragtige omgewing te hardloop en onder die bekwame leiding en afrigting van me. Tanya Malherbe het ons seuns baie goed gevaar. Die uitslae vir die byeenkoms teen Grey Kollege in die tweede kwartaal hier in die Paarl was soos volg: JUNIOR SENIOR TOTAAL HJS 27 28 55 GREY 24 9 33

FINALE PUNTETELLING VAN DIE SEISOEN SE LIGABYEENKOMSTE (SLEGS DIE EERSTE TWEE SKOLE): Seuns (Junior en Senior)

HJS : 339 HHS : 193

Baie dankie aan me. Malherbe, ons uiterse bekwame en entoesiastiese afrigter, en mnr. A van Heerden vir sy hulp en ondersteuning. Baie dankie aan ons atlete wat gereeld geoefen en deelgeneem het. Ons is trots op julle.

Landloop LANDLOOP

LANDLOOP Agter: Neil Bekker, Louis Burger, Janco Uys, William Dommisse, Francois Bruwer, Corné van Dyk, Jannie du Toit, Kenau Martins Voor: Divan van der Bank, Alexander Kruger, me. M Jansen van Rensburg, William Kruger, mnr. A van Heerden, Henry le Roux, Freddie Kirsten

LANDLOOP – GREY KOLLEGE BLOEMFONTEIN Agter:

Neil Bekker, Jannie du Toit, William Dommisse, Francois Bruwer, William Kruger, Henry le Roux Divan van der Bank, Keith Jonker, me. M Jansen van Rensburg, Jan Nieuwoudt, mnr. A van Heerden, Alexander Kruger, Freddie Kirsten

Voor:

102 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016

Made with FlippingBook Online newsletter creator