BOISHAAIER 2016
The Boys' High School Annual 2016.
TANDEM FIT ARBOR SURCULUS BOISHAAIER 2016
Baie geluk aan al die AIE GELUK AAN AL DIE OISHAAIERS. OORSPOED VIR 2017. Boishaaiers. Voorspoed vir 2015.
KOFFIETAFELBOEKE • ADVERTENSIES • TYDSKRIFTE • BESIGHEIDSKAARTJIES • JAARBLAAIE • BROSJURES • WEBWERWE • BANNERS
t 021 863 3165
w www.vrgraphics.co.za
e info@vrgraphics.co.za
TANDEM FIT ARBOR SURCULUS
LIKE US ON FACEBOOK
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 1
SKOOLLIED
SCHOOL SONG
’Neath the far-famed rock of granite grey Stands a school, the best all people say, Boys and youths to train and educate Model men to rear for Church and State
Aan die voet van Pêrelberg gebou Staan ’n skool aan sy tradisies trou, Seuns word hier gelei en ook gebrei Tot ’n skone toekoms voorberei. Deur op allerlei terreine uit te blink, Het sy roem en eer oor heel ons land weerklink En met trots van Suid tot oor die Vaal
Or for tended field, for track and sporting ground, And its name and fame throughout the land resound. For the school renowned from Berg to Vaal,
Is the Boys’ High School of Upper Paarl. Of all the schools throughout the land Alma Mater thou shalt stand Supreme and great far o’er the rest Highly-honoured, glorious and bless’d.
Word die HJS se roem herhaal. Van al die skole ryk aan faam Alma Mater, bly jou naam Voortreflik groot deur roemryk werk Bly verrig tot heil van Staat en Kerk.
As ’n sentrum van uitnemendheid is dit ons missie om ’n klimaat te skep waarin elke seun sy volle potensiaal op akademiese, kulturele en sportgebied kan verwesenlik. Daarbenewens wil ons getrou bly aan ons drie tradisies van goeie gedrag, goeie leerlingskap en goeie sportmanskap. As a centre of excellence it is our mission to create an environment in which every boy can reach his full potential in the academic, cultural and sporting field. We also want to remain loyal to our three traditions of good conduct, good scholarship and good sportsmanship. HOËR JONGENSKOOL MISSIE BOYS' HIGH'S MISSION
2 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Index INDEX
2
Missie en Skoollied | Mission and School Song Boodskap van die Skoolhoof
4 6
Personeel | Staff
11 11 12 12 13 13 14 18 19 19 22 30
LEIERS | LEADERS
Boodskap van die Hoofseun 2016 Headboy and Deputy Headboy 2017
Prefects
Representative Council of Learners
Junior Town Council Hostel Leaders
Graad 1 – 12 in HJS MATRIEKS | MATRICS Matrics and Staff 2016 Matrieks | Matrics Klasfoto’s | Class Photos
PRESTEERDERS | ACHIEVERS 42 Toppresteerders 2015 44
Prysuitdeling | Prize-giving
48
LATIN | LATYN
KULTUUR | CULTURE 49 Artscape 50 SCA / CSV 50 Taalbond 52
English Debating English Olympiad ATKV-Redenaars ATKV-Debat
52 53 53 54 54 55 55 56 56 57 58 60 61 62 64 65 65 66 67
Programmeringsolimpiade Wiskunde Olimpiade Rekeningkunde Olimpiade Biowetenskap Olimpiade
Geeskomitee Interskole Band
Noodhulp Style Event
Musiekleerders
GREY / HJS Kultuuraand
Blaasorkes Cantare 2016 Drumline
HJS Serenadegroep Musiekeisteddfod Kultuurkamp
BOISHAAIER EDITORIAL
68
KREATIEWE SKRYFSTUKKE / CREATIVE WRITING
SPORT 74
Rugby
88 96
Krieket | Cricket
Gholf | Golf 100 Atletiek | Athletics 110 Skaak | Chess 112 Swem | Swimming 116 Bergfiets | Mountain Biking 117 Tennis 120 Hokkie | Hockey 126 Muurbal | Squash 130 Buitesport | Outside Sport BOYS' HIGH OLD STUDENT COUNCIL 134 Report 136 HJS-Fondsinsameling
Mr S van Hansen EDITOR
Ms M Visagie
Mr J Mostert
FOTOGRAWE: HJS-skoliere, SA School Photography, S van Hansen, D Redelinghuys, P Terblanche GRAFIESE ONTWERP EN VERSORGING: VR Graphics (021) 863 3165 DRUKKERS: Shumani (021) 951 6391
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 3
Boodskap van die Skoolhoof BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF Lectori Salutem Na ’n besonder turbulente jaar in wêreldgeskiedenis, het die Verenigde State van Amerika vanjaar weer ’n nuwe president verwelkom. By die HJS moes ons egter ’n paar maal tot siens sê: Tot siens in die eerste plek aan ons beheerliggaamvoorsitter, mnr. Hennie Karsten. Hy sal altyd onthou word as die man wat sy hand op onbaatsugtige wyse opgesteek het toe die beheerliggaam wesenlik positiewe en ondersteunende leierskap dringend nodig gehad het. Die HJS-gemeenskap sal hom hiervoor altyd dankbaar wees en onthou. This was also the year when we had to say goodbye, unfortunately, to a number of very young Old Boys who were plucked away from us in the prime of their lives. For them, we can only quote the lyrics from the well-known song written by Brian May: One by one Only the good die young They're only flying too close to the sun We'll remember Forever Once again, we were blessed by the good Lord with exceptional results. On the academic side, the Gr. 9s’ achievement and subsequent awards in mathematics in the systemic exams of 2015 reflected the result of careful planning and hard work, as was the 92% university exemption of the matrics of 2015. Being named by Die Burger as one of the top three mathematics schools in the province was the cherry on top of a well-baked cake. On the sporting front, the second consecutive Top Ten win in Bloemfontein by our athletes, with a world record set by Lukas van der Watt in pole vault, was a specific high point. Ekhardt van der Watt was also included in the SA Junior Athletics team for the same item. Keagan Whitten was invited to attend a SA U17 cricket camp. No fewer than eight boys (Salmaan Moerat, Charl Serdyn, Daniël Jooste, Khanya Ncusane, Adam Neethling, Reece Bezuidenhout, Manny Rass and Gianni Lombard) were selected for the SA Schools team for four internationals, and Francke Horn was selected for the SA A team. A number of boys were also included in the SA U16 rugby training squad, and Ethan Appies was included in the SA U17 hockey team. Erich Wittman, furthermore, was selected for the Namibian U15 team and Shaun Fouché was selected for the Namibia cricket U19 team. The swimming team’s top two placing in the province, the first squash team’s no.1 placing and the first and second rugby teams’ second unbeaten season in a row must surely count among the greatest achievements of the year. Beside these, numerous boys were selected for various provincial teams. In this regard, I would gracefully like to invite the reader to read the full annual report, available on our website. As ’n mens egter bietjie tot asemskep gedwing word so aan die einde van nog ’n jaar, is die belangrikste vraag wat bly: Met al hierdie suksesse, waarheen vanaf hierdie punt? Dit laat my dink aan die dag toe ek die volgende woorde op die muur van ’n kunsgalery lees: “Even if you are on the right track, you’ll get run over if you just sit there!” DIT WAS DIE JAAR
Ek glo dat dit ’n belangrike stukkie lewensbeskouing is. Ons almal moet besef dat omstandighede op ’n uur-tot-uur-basis kan verander en dat dit wat gister effektief was, nie noodwendig vandag meer die antwoord is nie. Ek en my personeel werk hard daaraan om ons op daaglikse basis meester hiervan te maak. Ons benodig egter die ondersteuning en hulp van veral ouers in hierdie verband. Wat baie beslis hier ter sake kom, is ouers se bydrae tot die handhawing van die HJS as baken van dissipline en selfdissipline
On the cultural side, the fine results achieved by various groups were something to behold. Cantare once again won the title of best boys’ school choir at the ATKV final round. The school band won their section in two eisteddfods, and the serenade group and drumline both won gold. Kent Fobian en Kian Ontong were included in the provincial team for debating and will take part in the national competition as such.
4 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Message from the Headmaster MESSAGE FROM THE HEADMASTER
Mnr. D Swart SKOOLHOOF
voorstelle of vrae het, kan u gerus mnr. Malan kontak. Ek sluit af deur te verwys na die onstuimige jaar wat ons maar almal op een of ander vlak beleef het. Gelukkig weet ons dat die meule nooit weer sal maal met die waters wat verby is nie, soos CJ Langenhoven tereg gesê het nie. Dit wat agter ons is, is onherroepelik verby, en dit bly maar die toekoms wat ons onverdeelde aandag nodig het. Daarom lig ek blymoedig saam met u ’n glasie, en sê met ’n lied in die hart: Ons sien uit daarna om jou
binne die wêreldopset. Baie ouers maak daarvan geen geheim dat hulle hul kinders by die HJS inskryf omdat die skool ’n reputasie het vir die ontwikkeling van gedissiplineerde, goedgemanierde, welaangepaste indiwidue wat in staat is om ’n werklike verskil aan hul omgewing te maak nie. Ouers moet besef dat, die oomblik as selfs die geringste minagting en ondermyning van die tradisies en effektiwiteitsgedrewe reëlings plaasvind, dit hierdie basis wesenlik dwarsboom en selfs kan vernietig. Soos ek reeds by geleentheid gesê het: Dis soos om die klein klippies onder Paarl-rots een vir een uit te kalwe; die enigste resultaat kan slegs wees dat dié manjifieke klipstruktuur neerstort en alles in sy pad vernietig. One of our previous headmasters, Mr Louis Knoetze, always referred to Paarl Boys’ High by using the Latin expression, Primus inter pares – First among equals. I want to emphasize that maintaining this should be the priority for us all. As I’ve said in the past: to say that a school is a business, is just foolish. The school is the battleground where that which makes us human, is either retained or lost. Een van die groot gebeurtenisse waarna ons natuurlik uitsien, is die viering van die skool se honderd-en-vyftigjarige bestaan in 2018. Onder leiding van die direkteur van operasies, mnr. Danie Malan, is dinge reeds fluks aan die vorder. Indien enigiemand hieroor
van nader te ontmoet, 2017! Tandem Fit Arbor Surculus.
Die volledige jaarverslag is op die skool se webwerf beskikbaar. www.paarlboyshigh.org.za
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 5
Staff PERSONEEL
PERSONEEL Agter: Mnre. R McLachlan, G Geldenhuys, me. M Beukes, mnr. A Blom, me. D Redelinghuys, mnr. C West 3e ry: Mee. P Terblanche, C Jansen van Rensburg, mnre. A van Heerden, J Barnard, S van Hansen, J Louw, J Fourie, mee. M von Mollendorf, E Götze 2e ry: Mnre. T van Zyl, E Wolfaardt, F Cloete, B Tesselaar, K Bezuidenhout, M van der Merwe, J Obermeyer, A Meintjes, I Uys, D van Staden, W Nel 1e ry: Mee C du Toit, R van Zyl, M Jansen van Rensburg, mnr. M Theron, mee. R Hamer, C McFarlane, mnr. J Nortjé, mee. M van der Merwe, E Theunissen, S Droomer, M Steinmetz Voor: Mnr. J Mostert, me. N de Jongh, mnr. E Cronje, me. W Louw, mnre. R Visagie (adjunkhoof), D Swart (skoolhoof), N de Vries (adjunkhoof), me. G Sadie, mnr. J Strauss, mee. M Visagie, E Gaum
6 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Staff
STAFF
SENIOR BESTUURSPAN
Mnr. R Visagie ADJUNKHOOF
Mnr. D Swart SKOOLHOOF
Mnr. N de Vries ADJUNKHOOF
Mnr. E Cronje
Me. G Sadie
Me. W Louw
Mnr. J Strauss
Me. M Nel
Me. A de Clerk
Me. M du Plessis
Me. B Kotzé
SEKRETARIAAT
BOIS SHOPPE
Me. S Odendaal
Mnr. J Grobbelaar
Me. U Ruthard
Me. U Windt
FINANSIES
ONS VERWELKOM
DANKIE
Me. K le Roux WISKUNDE
Me. A Fourie WISKUNDE
Me. M Beukes WISKUNDE TOTSIENS
Me. E Theunissen ENGLISH
Mnr. H Karsten (voorsitter) Mnr. D Swart (skoolhoof) Mnr. J Burger BEHEERLIGGAAM
Mnr. J Wessels Ruan van der Merwe (hoofseun) Andrew de Kock (onderhoofseun)
Mnr. N de Vries Mnr. C Ferreira Me. C Kruger Mnr. E van der Spuy Mnr. R Visagie
Mnr. R Cillie Me. S Davies
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 7
SUPPORT STAFF
Support Staff SENIOR SUPPORT STAFF Back: Messrs V Truter, G Jardine, T van der Merwe Front: Mesdames T Hauptfleisch, S Davies, Mr T Michell
HOSTELS From back: Messrs G Scholtz, H Heredine, N Roberts, G Jacobs, Mesdames S Japhta, J Martin, M Martin, L Cupido, S Salies, E Samson, B Jordan, K Erasmus, Mr A Allies Ms M Matthews, Mr L Bredenkamp, Mesdames S Bannes, D Botha, Mr S Samson, Mesdames R Moses, S Davies, R Peterson, T van Niekerk
SCHOOL Back:
LAUNDRY Mesdames S Barnes, N Mgedezi, R Peterson
Messrs H Pieterson, G Williams Middle: Messrs G Jardine, V Truter, J February Front: Mesdames S Oranje, S Davies, S Ontong
KITCHEN Back:
SPORTING FACILITIES Back: Messrs E Albanie, T Williams Front:
Mesdames I Moses, S Davies, W Fisher, J Toppies Mesdames L Hendriks, L Samson, Mr J Thomas
Front:
Mr H Mentoor, Ms S Davies, Mr T van der Merwe
8 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Sales and workshop services available Monday - Friday from 08:00 - 17:00 SALES NOW AVAILABLE ON SATURDAYS 08:30 – 12:30 Lumber & Lawn have been servicing the Western Cape as retailer and distributor of STIHL and Tandem product series for the past 20 years.
Lumber & Lawn is the preferred supplier and service centre of CO-OP’s and Agrimark stores for STIHL products in the Western Cape.
Tel: 021 872 0252 • 3 Distillery Road, Paarl • info@l
Sales and workshop services available Monday - Friday from 08:00 - 17:00 SALES NOW AVAILABLE ON SATURDAYS 08:30 – 12:30 Lumber & Lawn have been servicing the Western Cape as retailer and distributor of STIHL and Tandem product series for the past 20 years.
O m ‘n ja uitdag Paarl belang did an excellent jo together to produc aan almal wat ‘n ro wat sodoende die deurlees van hierd The vision of our s an authentic testi the loyal parents o Ons skep ‘n ge We create Van die klaskamer die opslaanklas by in ‘n inspirerende l kry om iets nuuts t eksperiment met ‘ proses, ‘n balansst ‘n isiXhosa woord Our girls are empo challenge in future
Lumber & Lawn is the preferred supplier and service centre of CO-OP’s and Agrimark stores for STIHL products in the Western Cape.
Tel: 021 872 0252 • 3 Distillery Road, Paarl • info@lumber-lawn.co.za
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 9
Staff PERSONEEL
10 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Boodskap van Hoofseun BOODSKAP VAN HOOFSEUN 2016
Ruan van der Merwe Hoofseun 2016
’n Silwerknopie op ’n mooi geknoopte das en ’n blou knopie op jou linkerborskas. ’n Doopkaptein met die naam Lombard, met die woord “Parade!” wat om drie-uur die oggend deur jou ore jaag. Seniors vir wie jy moet opstaan en onderwysers wat bereid is om jou te dra. Die jare stap aan en ons raak meer volwasse, net om onsself meer soos kinders te gedra. Af en toe probeer ons onsself vind in sterk koeldrank en leë verhoudings, net om weer te besef dat ’n gesprek met een van julle ’n verlore ou se lewe kan red. Ons ontmoet mense, raak vriende, broers en dan bly ons familie. Ons neem deel aan Interskole en wen Interskole. Mini-brags, sing-songs en pawiljoengees is nie uitputtend of net ’n las nie. Dit bevry ons en skep ’n atmosfeer wat jou die moed gee om enigiets te wees. Ons vergeet watter atmosfeer hier is, en dat dit moeilik sal wees om die atmosfeer op ’n ander plek te vind. Ons praat oor “legends” en kweek self ’n paar van ons eie. Manne, die ding is, al staan ek vandag en praat woorde en saamgeknoopte sinne wat vir mnr. Strauss, me. Götze of mnr. Bezuidenhout sal beïndruk, al kan ek stories vertel wat julle sal laat lag of selfs ’n traan laat wegpink, al het ek kennis wat wiskunde of IT-probleme kan oplos, al wen ons elke Interskole, debat en musikale geleentheid, en al is hierdie skool eerste op akademiese ranglyste: Sonder julle, my broers, beteken Boishaai vir my absoluut niks. Ons leef vandag in ’n tydvak van groot verandering: Polities, ekonomies, of selfs Mthunzi se haarstyle. Maar veral die waardes van die omgewing rondom ons. It is thus relevant to give credit to you as parents, as well as to our teachers and to you, Mr Swart, for guiding us, developing us and protecting Boys’ High’s position as a school that sets the standard in a volatile society, thereby creating a safe harbour from where the matrics are now sailing. ’N TYDVAK
VAN GROOT
VERANDERING
But, because of these successes, not clothing ourselves in an air of arrogance has been a challenge, specifically when the public puts ever-increasing pressure on achieving results. They measure success by acomplishments, instead of by core human values. The reality is that the wins and losses that once seemed so important, will fade away. What will matter, is every act of integrity, compassion, courage and sacrifice that enriches someone else’s life or empowers him. As I’ve been walking through this school for the last five years, I’ve realised that this school is more than a few guys wearing this beautiful blazer. And, as this year progressed, we’ve discovered that it is humbling to know that in Boys’ High you never walk alone, because true greatness does not lie in the individual, but in the brotherhood of the blue blazer. Aan die klas van 2017: Ons laat Boishaai in julle bekwame hande en wens julle alles van die beste toe. Mag julle in jul doel slaag met die wete dat, as mense saamwerk, hulle ’n soveel groter mag is om mee rekening te hou. Matrieks, die oomblik het aangebreek. Ek besef dat ons paadjies gaan skei en dat ons mekaar heel moontlik eers weer by ’n reünie of Interskole sal sien. Maar weet dit, manne, as jy vandag hier uitstap, wat jy ook al bereik het, en op watter bord jou naam kom, of nie, dit maak nie saak nie, want daar kom ’n tyd dat rekords en name vervang word. Maar jy vorm deel van die identiteit wat Boishaai is, wat veel groter is. Ek sluit af met ’n frase waarmee ek die jaar begin het: Umntu, ngumntu, ngabantu. Jy is wat jy is as gevolg van die mense rondom jou. En ek het die jaar oorleef te danke aan julle. Baie dankie.
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 11
LEADERS
Leaders
PREFECTS Back: Stephen-John Schmidt, Reece Bezuidenhout, Ewie Loubser, Salmaan Moerat, Altus Karsten, Keanan Hensley, Riaan Barnard Middle: Cameron Dorfling, Wilco Janse van Rensburg, Hanri van Heerden, FC Rademan, Benri Booysen, Johan Stofberg, Willie de la Bat, Nicolaas Carstens Front: Milton Mackier, Darren Minnies, Mr D Swart (headmaster), Ruan van der Merwe (headboy), Mr J Strauss, Andrew de Kock (deputy headboy), Henlo Swart
HEADBOY 2017
Friedrich du Toit HEADBOY 2017
Cornell Kotzé DEPUTY HEADBOY 2017
12 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
LEIERS
Leiers
REPRESENTATIVE COUNCIL OF LEARNERS Back: Sebastian Lombard, Bredell Smit, Rhynardt Rijnsburger, Tyrese Appolis Middle: Keith Jonker, Steve September, Henry le Roux, Stass Nel, Juan Burger Front: Friedrich du Toit, FC Rademan, Ms G Sadie, Ruan van der Merwe, DA Smuts
JUNIOR TOWN COUNCIL Back:
Johan Dippenaar, Henk Slabber, Friedrich du Toit, Adriaan Brits (Deputy Mayor 2016) Middle: Brend Spreeth, Rudolph Bührmann, Ewie Loubser, Cameron Malherbe, Erik de la Bat Front: Jonathan Malan, Ms G Sadie, Jack Chiu (Deputy Mayor 2015), Mr D Swart (headmaster), Lukas van der Watt
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 13
HOSTEL LEADERS
Hostel Leaders MONTE BELLO Back:
Charl Serdyn, Johan Serdyn, Mr S van Hansen, Riaan Barnard, Cameron Dorfling (deputy headboy), Alex Prinsloo Front: Messrs D Sadie, B Tesselaar, Benri Booysen (headboy), Messrs D Swart (headmaster), A Blom
IMHOFF Back: Damian de Reuck, Lukas van der Watt, Reece Bezuidenhout, FC Rademan, Pierré van der Merwe, Jannie du Toit Middle: Mr J Nortjé, Adam Neethling, Jarrod Alberts, Keanan Hensley (deputy headboy), Messrs J Grobbelaar, R McLachlan Front: Messrs M van der Merwe, W Nel, Ewie Loubser (headboy), Mr M Theron, Johan Stofberg (deputy headboy), Messrs D Swart (headmaster), J Louw
14 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Hostel Leaders HOSTEL LEADERS
BELLEVUE Back:
Mr I Uys, Gerdré Ferreira, Stephen-John Schmidt, Dylan Doorly-Jones, Kristiaan de Wet, Mr J Fourie, Front: Mr A van Heerden, Hanri van Heerden (headboy), Mr F Cloete, Nicolaas Carstens (deputy headboy), Mr D Swart (headmaster)
WERDA Back:
Johan Dippenaar, Armandt Conradie, Wilhelm Barnard, Cornell Kotzé Vian Fourie, Mr E Cronje, Armand Koch (headboy), Mr D Swart (headmaster), Friedrich du Toit
Front:
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 15
Koshuise KOSHUISE
16 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Hostels HOSTELS
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 17
GRAAD 1 – 12 IN HJS
GRAAD 1 – 12 IN HJS Agter: Jonathan Malan, Willie de la Bat, Jack Chiu, Ruan van der Merwe, Albert Klein, Ayoob Gaffoor, Darren Minnies Middel: Bradd Gericke, Duncan Prinsloo, Malcolm Bell, Altus Karsten, Michael van der Berg, Arron Samuels, Brandon Martin Voor: Preeshan Govender, Ziyaad Fredericks, Luyanda Matiwane, Rayhaan Lombaard, Graeme Carelse, Torsten Babl, York Avery
Graad 1 – 12 in HJS
18 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Matrics and Staff MATRICS AND STAFF
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 19
Matriekafskeid MATRIEKAFSKEID
20 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Matric Fairwell MATRIC FAIRWELL
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 21
Malcolm Bell
Jarrod Alberts
Daniel Brink
Liam Dixon
Jean-Luc du Toit
Robin Dreyer
CLASSES: GRADE 12A
Keanan Hensley
Tristan Erasmus
Ehren Jacobs
Wilco Janse van Rensburg
Joshua Kift
Kyle Edwards
Brandon Martin
Benjamin Loubser
Anton Louw
Jethro Marx
Luyanda Mati- wane
Liam Mcrobert
Classes: Grade 12A Darren Minnies Salmaan Moerat Damian Morris Daniel Nam
Alex Prinsloo
Khanya Ncusane
Manuel Rass
Muneer Rodrigues
Kristopher Schroeder
Sebastian Smit
Arron Samuels
Ross Wyngaard
Kyle Smith
Hawk Wood
Lihlumile Tiyo
Register teacher Ms C Jansen van Rensburg
22 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Klasse: Graad 12B KLASSE: GRAAD 12B
Michael Clift
Torsten Babl
Henry Burnett
Ben Borcherds
Janco Boshoff
Matthew Delle Donne
Rinus Fleischmann
Jonathan Malan
Daniël Goosen
Hofmeyr Kotzé
FC Rademan
Adam Neethling
Matteo Passerini
Jan Nieuwoudt
Janco Uys
Lodric Roux
Jarrod van den Heever
Erikus Van Dyk
Liam Vegter
Schutte Venter
Register teacher Ms B Goldstone
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 23
Jacques Alberts
Luhan Arangies
Raold Basson
Benri Booysen
Graeme Carelse
Gaston Botes
Eddie Hamman Classes: Grade 12C CLASSES: GRADE 12C Jurie-Wynand Human Daniel Jooste Raymond Künz Lodewyk Meyer Charles Nimb Johny Oosthuizen Brendon Parks Stephen-John Schmidt Charl Serdyn Johan Serdyn
Carl Laubscher
Matthys Louwrens
Duncan Prinsloo
Xavier Philander
Marno Simenhoff
Zinzan Solomons
Xander van der Westhuizen
Lukas van der Watt
Hanri van Heerden
Dylan van Graan
Stefan Wolfaardt
Michael Visser
Ruhan van Niekerk
De Witt Weyers
Registeronderwyser Mnr. W Nel
24 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Klasse: Graad 12D KLASSE: GRAAD 12D
Jason Bester
Charl Alberts
Oliver Adams
York Avery
Tian Bain
Riaan Barnard
Reece Bezuidenhout
Chih-Yen Chiu
Callum de la Hunt
Anton de Villiers
Daniel de Villiers
Damian de Reuck
Preeshan Govender
Ziyaad Fredericks
Shaun Els
Ayoob Gaffoor
Sven Geiger
Bradd Gericke
Mthunzi Matshabane
Bevan Kitching
Tenzin Koetsier
Jordan Levenson
Seyiso Mayekiso
Austin Jefferies
Duncan Robertson
Marcell Snyman
Marc Paulse
Ethan Smith
Luca Schwarte
Curtley Tonkin
Philip van Dyk
Corné Vermaak
Michael van der Berg
Register teacher Mr A Meintjes
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 25
Andrew de Kock
Nicolaas Carstens
André Coetzé
Ludwig Crous
Rohan Brand
Willie de la Bat Classes: Grade 12E CLASSES: GRADE 12E Paul Dreyer Jannie du Toit Marais Engelbrecht Altus Karsten Lawrence Kasselman Albert Klein Armand Koch Ewie Loubser Devan Louw Jan-Hendrik Nolte Joa Schulze
Dirkie Joubert
Tielman Joubert
Daniel Labuschagne
Du Randt Lategan
Henlo Swart
Wilhelm Swart
Hennie van der Westhuizen
Ruan van der Merwe
Tjaart van der Walt
Dehan van Dyk
Jannik Winterbach
Benedict Watson
Eric Wiehman
Hendrik Visagie
Registeronderwyser Mnr. J Obermeyer
26 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Klasse: Graad 12F KLASSE: GRAAD 12F
Dominic Daniels
Josh Carstens
Francois Burger
Marco da Lanca
Kristiaan de Wet
Dylan Doorly-Jones
Gerdré Ferreira
Robert du Toit
Cameron Dorfling
Gideon Fourie
Urgene Johannes
Tiaan du Plessis
Jeandré Radyn
Strauss Kotze
Rayhaan Lombaard
Gianni Lombard
Milton Mackier
Phillip Rabie
Jason Smith
Ingemar Snyman
Jurgens Stemmet
Divan Steyn
Johan Stofberg
Brandon Sonnekus
Pierré van der Merwe
Carlo Vermeulen
Linu Venter
Ewald Vorster
Registeronderwyser Mnr. J Barnard
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 27
Matriekuitstapdag MATRIEKUITSTAPDAG
28 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Matrics Last Day MATRICS LAST DAY
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 29
Classes CLASSES
GRADE 11A Back:
GianLuca D’Ambrosio, Daiyaan Adams-Stead, Abu Bakr Moerat, Ebrahim Allie, Kayden Koopman 2nd row: Francois Joubert, Rourke Rossouw, Aidan Leak, Zachary Winsnes, Theunis Briers, Kieran Dreyden, Daniel Schutte 1st row: Joshua Shone, Gareth Waterhouse, Luke van der Westhuizen, Marco Malan, Kabelo-Luhle Tala, Keegan Snyman, Ryan Francke Front: Hlumelo Mrali, Anton Conradie, Zameer Mohamed, Ms E Theunissen, Daniel Jackson, Deon Tyler, Ti yu Chiu
GRAAD 11B Agter:
Francois Bruwer, Jan-Meyer Verhoef, Ruben Coetzee, De Witt van der Merwe, Hanru Albertyn, Andre van Huyssteen, Wikus Venter, Cobus Visser Middel: Louis Burger, Kenau Martins, Wynand Viljoen, Joshua du Preez, William Dommisse, Jaco Hattingh, Ruan Papendorf, Corné van Dyk, Igno Ferreira Voor: Albertus van Zyl, Daneel Wessels, Bernard van Tonder, me. M van der Merwe, Liam Goosen, Jacques Botes, Carl Laubscher
30 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Klasse KLASSE
GRAAD 11C Agter: Bernard van der Merwe, Thaakir Abrahams, Cobus Prins, Dewan Bubb, Johan Dippenaar, AJ Snyman, Dirkie Mentz, Garrett Geyer, Janco Leonard 2e ry: Stuart du Toit, Divan Enslin, Francois van As, Tiaan Nel, Willi Naudé, Le Roux Malan, Armandt Conradie, Seon Mouton 1e ry: Tian Siebritz, Hein Zeeman, Stiaan Theron, Morné le Roux, Morné Brummer, Luka Ferreira, Graham Neethling, Stefano Hickman Voor: Sipho Mila, Riaan Genis, Christiaan Fisher, mnr. T van Zyl, Kyle Huijsamer, Azeem Moerat, Rehan de Jongh
GRADE 11D Back:
Julian Fouché, Sabri Jacobs, Keagan Whitten, Ethan Appies, Charles Harper, Rudolf van der Westhuizen, Ayanda Peter 2nd row: Grant Groenewald, Carl Landsberg, Seth Swart, Walter Travers, Kyle Lawrence, Samuel Taskes, Kennett Sinclair 1st row: Dillon Solomons, Jason Adams, Uzayr Moerat, Dylan Nel, Jacques Strauss, Jonathan Bridge, Heinrich Cockrell, Imraan Khan Front: Milano de Freitas, Daniel Cohen, Peter Meihuizen, Ms M von Mollendorf, Estevaan September, Liam Tate, Whillin Riffel
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 31
Classes CLASSES
GRAAD 11E Agter: Jozua Smit, Martin Bekker, Ewald Theron, Adriaan Thiart, Matthew van Eyssen, Kyle Potgieter, Jóan Jordaan 2e ry: Cornell Kotzé, Hanno Hancke, Hènri Pellissier, Daniël du Plessis, Francois Viljoen, Jeroen van Biene, Pierre la Grange, Wilhelm Barnard 1e ry: Stiaan Niemand, Justin Loedolff, Juandré de Villiers, Franco Anderson, Ulrich Truter, Boeta Chamberlain, FG du Toit, Anré Scheepers Voor: Eric Myburgh, Justin Marthinussen, Friedrich du Toit, me. P Terblanche, Handré Coetzee, Henry le Roux, Erik de la Bat
GRAAD 11F Agter: Morné de Kock, Adriaan Brits, William Kruger, Gustav Coetzé, Corné Basson, MJ Strauss, Schalk van der Merwe, Kobus Theunissen 2e ry: Ruan Lubbe, Christie de Wet, Willem Viljoen, GJ Snyman, Pierre Pretorius, Francke Horn, Jacques Basson, Cullen Stoltz, Christiaan Pienaar 1e ry: Vlok van Wyk, Janco de Klerk, Thomas Engela, André Poggenpoel, Alexis Radyn, Simon Steenkamp, Rehan Marais, Daniel Handorf, Hugo Walters Voor: Werner Keyser, Vian Fourie, DA Smuts, mnr. A Blom, Luke Williams, Stephan Mostert, Jandré Visagie
32 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Klasse KLASSE
GRADE 10A Back:
Kalan Cloete, Reegan Young, Matthew Eckhardt, Mika-Calvin van den Berg Schultz, Lewis Darren, Theo Cucinelli, David Snyman, Ethan Fredericks 2nd row: Christian Slabbert, Stuart Scott, James Edwards, Wade Solomon, Earl Endley, Songo Mahlakahlaka, Cullen van der Merwe, Terence Green 1st row: Jason Chait, Gino Makabu, Lliam Barnes, Adrian Alberts, Cade Tonkin, Sufyaan Abrahams, Benje Viljoen, Alex van Rooijen Front: Matthew Fortuin, Hirschel Petersen, Faizal Saban, Ms R Hamer, Jodi Jefferies, Sean Muller, Ishi Adams
GRAAD 10B Agter:
Henricus Basson, Jaco Koegelenberg, Emile van Heerden, JC Loedolff, Luca Baartman Middel: Alexander Wynne, Jaco Mostert, Rudolph Bührmann, Chris Prinsloo, Lucas Meyer, Jaco Visagie, Johannes Coetzee Voor: JC Bence, Dean Jordaan, Fryhoff du Toit, me. M Steinmetz, Jaco Kritzinger, Tristan Goslett, Gavin Post
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 33
Classes CLASSES
GRAAD 10C Agter: Jean-Pierre Cupido, Dylon Senger, Ryan Bradbury, Wynandt Olivier, Mika Bolte, Ekhardt van der Watt, Brandon Hattingh, Luca van der Spuy 2e ry: Tiaan Lategan, Morné van der Vyver, Jandré Kruger, Theo Basson, Maritz Visagie, Nicholas Sykes, Luke van Vuuren, Luan Uys 1e ry: Theo Louwrens, Renier Janse van Rensburg, Evan Roos, Roubert Bester, Heinrich Nel, Ruben Eloff, Tiaan Voor: Ryan Hoctor, Le Roi du Plessis, Steve September, me. R van Zyl, Liam Ferreira, Ruan de Jager, Simon Carstens Williams
GRADE 10D Back: Vaughn Krümbock, Tristan Johnson, Chris de Jager, Thaamir Moerat, Hammaam Parker, Luyolo Peter, Dylan Arendse, Stuart Martin 2nd row: Julian Munz, Aiden Roux, Anthony Adams, Markus Babl, Johnathan Bell, Luc van Egdom, Charles Hörnlein, Ruben Lourens, Cameron Malherbe 1st row: Sebastian Cook, Sunin Kim, Todd Lewis, Tristan Taylor, Cameron Ramsden, David Courie, Jarryd Schmidt, Luke Harding Front: Lyle Julies, Ryland Foulkes, Kieran Williams, Ms D Redelinghuys, José George, Neo Masipa, Leonardo de Sousa
34 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Klasse KLASSE
GRAAD 10E Agter: JG de Bruin, Michael Koen, Llewellyn van den Berg, Brend Spreeth, Luan Swart, Werner Strauss, Dehan Hay, Estiaan van Rensburg 2e ry: Dyllyn Williams, Curt Mackier, Shaun Fouché, Nathan Bezuidenhout, Thinus Wille, Armandt van den Berg, Charl Marais, Ryk de Kock 1e ry: Philip Pansegrouw, Jan Theron, David Odendaal, Anderson Lombard, Haniël du Toit, Henk Slabber, Lourens Groenewald, Marthinus van Vuuren Voor: David Malan, Ian du Plessis, Gerard de la Bat, mnr. A van Heerden, Sampie Greyling, Philip van Schalkwyk, Nicolaas Mostert
GRAAD 10F Agter: Hanro-Daniël van der Merwe, Keegan Doorly-Jones, Shane Smith, Dawie Geldenhuys, Alessandro Passerini, Nathan de Lange, Tyron Walters, Dewald Joubert, Francois Enslin 2e ry: Dohan van Zyl, Enrico Smith, Marthus Coetzee, JJ Lambrechts, De Wet Wolhuter, Leonard Gouws, Ryan Dorfling, Brandon Farr 1e ry: Louwan Horn, Arminn Posthumus, Daniël Steenkamp, Jandré Venter, Bredell Smit, Carlo Uys, Adrian Hofmeyr, Willie Dreyer Voor: Rudi Koen, Rudolph Bester, JD Stofberg, me. N de Jongh, Carel Matthee, Robin du Plessis, Shane Cornelissen
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 35
Classes CLASSES
GRADE 9A Back:
Zar Lawson, Daniel Farmer, Alex Solomon, Nicholas Cronje, Awethu Gravel 2nd row: Ethan Borcherds, Liam Dormehl, Zeke Bastian, Teague Riley, Jack-Thomas van Zyl, Matt Fairbairn 1st row: Achille Cloete, Grant Cruywagen, Seth Otto, Thomas Hudson, Lee Felaar, James Anderson Front: Bayanda Kula, Reece Jacobs, Cameron Roberts, Mr G Geldenhuys, Matthew Haupt, Saeed Rodrigues, Emile Kroukamp
GRAAD 9B Back:
Fabio da Silva, Sharmun Erasmus, Jiyaad Abrahams, Thaabiet Hendricks, Keanu Zlomke 2nd row: Thaakir Moerat, Kuhle Mtandeki, Damian Woolward, Jadin Aaron, Adam Taitz, Synjon Laubscher 1st row: Carlyle Damons, Eon van den Berg, Joshua Jacobs, Ryan Coetzer, Tristan Perfett, Ingmar Geiger, Khyro van der Westhuizen Front: Abraham Jacobs, Lwazi Mraji, Jason Malan, Mr M Theron, Brenton Manuel, Keenan Titus, Joshua Sendin
36 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Klasse KLASSE
GRADE 9C Back: Tristan O’Malley, Riis du Plessis, Lucian Abrahams, Josh Steenkamp, Ameer Mohamad, Auden Jacobs 2nd row: Matthew Prozesky, Giovanni Pepe, Chleo Pheiffer, Latham Truter, Kent Fobian, Kian Ontong, Liam Adams 1st row: Matthew Didloff, Luke Adams, Marlon Bam, Luke Batchelor, Tyran Snyders, Drew Bennett, Tyron Ransby Front: Matthew Cross, Azhar Jacobs, Danté Delle Donne, Ms M Beukes, Michael Berry, Sebastian Kirstein, Dafydd Kordom
GRAAD 9D Agter: Francois Cilliers, Daneel Swanepoel, Daniël Obermeyer, Jandre Cronje, Armand Barnard, Alexander Kruger, Heinrich Kluge, Xander 2e ry: Neil Bekker, Matthew Heeger, Wynand Hattingh, Pierre de Jongh, Albert van Niekerk, Francois du Toit, Daniël de Waal, Rossouw Erwee, Emile Scriba Viveiros 1e ry: Phillip Theron, Zander Maré, Lucas Slier, Francois Kotze, Jandre Brandt, Rhynhardt Rijnsburger, Charl Loock, Thomas Esterhuyse Voor: Freddie Kirsten, Pieter Slabbert, Stass Nel, mnr. K Bezuidenhout, David Abrahams, Christiaan Senekal, Nikolai Coetzee
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 37
Classes CLASSES
GRAAD 9E Agter: Liam Kloosman, Ziaan van Zyl, Reza September, Dominik Oberzaucher, Kihan Joubert, Jemain Slavers, Bevan van Niekerk, Johnathan Alderson, Marceau Olivier 2e ry: Mark Williams, Jason Swanepoel, Brenfitt Mathys, Duncan Bollmann, Xander Fourie, Louis Kotzé, Erich Wittmann, Arné Sloot, Jacq Strydom 1e ry: Christi Fick, Allister Williams, Michael Fox, Jacques Maingard, Tyrone Rose, Alexander Kruger, Benjohan Snijman, Al-Ron Solomons Voor: Dian van Rooyen, Wilhelm Dippenaar, Jacques Rousseau, mnr. J Nortjé, Adreo Basson, Divan van der Bank, Schalk van der Westhuizen
GRAAD 9F Agter: Antonio Fortuin, Luan Strauss, Francois Kloppers, Rowan Wicomb, Kian Roe, Marcus Potgieter, Wian van der Sandt, Sean Kriel 2e ry: Angus Solomons, André Brink, Bob Fick, Kehan Schlechter, Sebastian Horne, Jacque du Plessis, Hannes van Rooyen, Fourie Fick, Charl Marais 1e ry: Cadell Krog, Rickus Jonk, Joseph Piper, Niel Venter, Johann de Villiers, Marais Viljoen, Jacques van Renen, Jandré Kleynhans Voor: Tiaan van Zyl, Evan Loubser, Juan Burger, mnr. I Uys, Zander du Preez, Javier Farmer, Jorich Murray
38 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Klasse KLASSE
GRADE 8A Back: Scott Paterson, Jaydon Hendricks, Stefano Louw, Reece Swarts, Scot Jordaan, Kenan le Roux, Joshua du Toit, Siran Baron 2nd row: Nathier Moerat, Teubes van Niekerk, Michael Papenfus, Max Kleinschmidt, Noegh Hayward, Joshua Hendricks, Jett Marsberg, Johan Neethling, Dominic Courtney 1st row: Caleb Peceur, Uthmaan Abrahams, Inakho Qangule, Cuan Wakefield, Tim Milner, Frankie Pepe, Emile Kellerman, Cameron Hanekom, Joshua Nortier Front: Callum Smith, David Sinclair, Ethan van der Merwe, Mr D van Staden, Rashid Shaik, Matthew van der Westhuizen, Jàen-Henri Overbeek
GRADE 8B Back: Singatha Tiyo, Katleo Nkopane, Ethan Hill, Gary Creamer, Juan Viljoen, Sebastian Welgemoed, Keeghan Pienaar, Ivan van Rooijen, Abdul Gaffoor 2nd row: Giovanni Agostini, Michael Borcherds, Jano Kemp, Sebastian van Dyk, Joshua Nel, Luciano Custodio, Eric Slabbert, Achmad Moerat, Simon Schouteden 1st row: Ronald du Toit, Johan Cronjé, Jared Andrews, Jared Truter, Estevan Fourie, Jason Erasmus, Jayden Abrams, Yasin Essop, Jack Cloete Front: Sinaan Moerat, Sashen Munien, Jade Hendricks, Ms C McFarlane, Dean Myburgh, Mighael van der Westhuizen, Jean-Michael Fouché
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 39
Classes CLASSES
GRAAD 8C Agter: Leopoldt Nöthling, Rizah Constant, Keean Barnard, Giovanio Maart, Jaco Fourie, Jannie Fourie, Michiel Kirsten 2e ry: Lowe Noé, Wessel Roos, Jacques Pretorius, John-John du Toit, Herman Snyman, De Wet van Rooyen, Kyle Coetzee 1e ry: Jaun van Nooy, Keane Francke, FP Smit, Arno Alberts, Luan Lourens, Dian Kruger, Andries Visser, Stephan Stofberg Voor: Jan-Alwyn du Plessis, Christian Pienaar, Simon Gerber, mnr. J Mostert, Kyle Nasson, Steyn Kotzé, Eduan Steynberg
GRAAD 8D Agter: Cleve Ringquest, Corné Mocke, Marcel van Heerden, Michael Moolman, Ludwig Momsen, Adriaan Thiart 2e ry: Zander Coetzee, Joshua Blackburn, Hanru Hänni, Romano Fourie, Gabriel Schmidt, Kyle Laity, De Villiers du Toit 1e ry: Kobus Koch, Sean Tolken, Tian Heyl, Luke Raubenheimer, Daniel Liebenberg, Simon du Toit, Chrisjan Fourie, Justin Greeff Voor: Quinn Visser, Ralhston Jones, Sebastian Lombard, me. M Jansen van Rensburg, Liam Relling, Jack de Swardt, Barry Keet
40 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Klasse KLASSE
GRAAD 8E Agter: Keanu Rodgers, Wiann van der Merwe, Petri le Roux, Henro Carstens, Bernabé de la Bat, Dian Jacobs 2e ry: Arion van der Merwe, Liam van Wyk, Kyle Doubell, Sebastian Swanepoel, Daniel Wildeman, Daniël Heydenrych, Jandré van Rooyen 1e ry: Jannes Marais, Ruan van Blommestein, MJ Cillié, Armandt Coetsee, Robert Matthee, Marthinus Griessel, Marthinus van den Heever Voor: Juan Roos, Kaywill Hermanus, Luan Krige, Abraham Reyneke, Kaydon Samuels, Christoff Havinga, Luc Künz
GRAAD 8F Agter: Douglas Steenkamp, Douglas Botha, Dihan van den Berg, George Marais, Keaton Coetzee, Kyhl Abrahams 2e ry: Janu Greyling, Ruan Lategan, Mark van Eyssen, Vihan Ebersöhn, Keith Jonker, Jandré Frey, Henco Franken 1e ry: Phillip Schoonwinkel, Jordan Bubb, Rynardt Botha, Curwin Gertse, Tyrese Appolis, Liam Roux, Monré de Ridder Voor: Liam du Toit, Jan-Marais Engelbrecht, Luke Delle Donne, mnr. Frans Cloete, Heinnie van Zyl, PW van Heerden, Zach van Zyl
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 41
TOP ACHIEVERS 2015 Top Achievers 2015 TOP ACHIEVERS 2015
Wihan Marais DUX
Ruben Coetzee
Tom Black
Tian Alberts
Morné Bester
Jacques Burger
Matthew Baudewig
Alec de Wet
Terblanche de Jager
Eduard de Villiers
James de Villiers
Wadda du Toit
Kristiaan Ferreira
Yann Friederich
Graham Hockey
Robbie la Grange
Vireshen Govender
Francois le Roux
Gaffie le Roux
42 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Toppresteerders 2015 TOPPRESTEERDERS 2015
David Meihuizen
Jethro Möller
Nico Snyman
Wiehan Steenkamp
Willem Moore
Nollie Stofberg
Ryno van der Westhuizen
Jean van der Merwe
Lutz van der Merwe
Daniël van Zyl
Andreas van Wyk
Gerhard Strauss
Thomas Walzl
Roelof Viljoen
JG Wilson
Christopher Williams
Righardt Wolmarans
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 43
PRYSUITDELING
GRAAD 12: VAKPRYSE – IN ALFABETIESE VOLGORDE VOLGENS NAME • Torsten Babl 1st in Mathematics; 1st in Physical Sciences; 1st in Information Technology; 1st in Engineering Graphics and Design; 1st in Life Orientation • Malcolm Bell 2nd in Business Studies • Ben Borcherds 1e in Ekonomie (waarvoor hy ook die KPMG- prys ontvang); 1e in RTT; 2e in Rekeningkunde • Janco Boshoff gesamentlik 2e in Geskiedenis; 2e in Afrikaans Huistaal • Gaston Botes gesamentlik 2e in Engels Eerste Addisionele Taal • Henry Burnett 1e in Landbouwetenskap • Jack Chiu 2nd in Life Sciences; 2nd in Mathematics • Andrew de Kock 2e in Lewensoriëntering; 2e in Ingenieurs- grafika en -ontwerp • Anton de Villiers 1st in Mathematical Literacy • Liam Dixon 1st in English Home Language; 1st in Life Sciences; 2nd in Afrikaans First Additional Language; 2nd in Physical Sci- ences • Jannie du Toit 1e in Geografie; 2e in Landbouwetenskap • Rinus Fleischmann 1e in Afrikaans Huistaal; 1e in Musiek; 1e in Rekeningkunde (waarvoor hy ook die KPMG-prys, asook die NWU Skool vir Rekeningkunde Potchefstroomkampus- wisseltrofee en -kontantprys ontvang). • Lawrence Kasselman 2e in Rekenaartoepassingstegnologie • Armand Koch 1e in Besigheidstudies (waarvoor hy ook die KPMG-prys ontvang). • Jonathan Malan 2nd in Geography • Darren Minnies 1st in Afrikaans 1st Additional Language; 2nd in Economics • Jonathan Oosthuizen 1e in Engels Eerste Addisionele Taal • Matteo Passerini 1e in Geskiedenis • Luca Schwarte joint 2nd in History • Wilhelm Swart 2e in Wiskundige Geletterdheid • Janco Uys 2e in Inligtingstegnologie • Lukas van der Watt gesamentlik 2e in Engels Eerste Addisionele Taal • Erikus van Dyk 1e in Visuele Kuns • Hawk Wood 2nd in English Home Language DIE PRICEWATERHOUSECOOPERS-TOEKENNING VIR DIE BESTE PRESTASIE IN WISKUNDE EN REKENINGKUNDE (GR.12): Rinus Fleischmann WOUTER MOCKE-PRYS VIR DIE BESTE PRESTASIE IN INGENIEURS- GRAFIKA EN -ONTWERP EN WISKUNDE (GR.12): Torsten Babl THE ROBERT SLATER PRIZE FOR THE HIGHEST COMBINED MARKS IN ENGLISH AND AFRIKAANS (DONATED BY DANIE PRETORIUS): Rinus Fleischmann KLASPRYSE TOEGEKEN VIR PRESTASIE IN GRAAD 12 10de Henry Burnett 9de Darren Minnies 8ste Jan Nieuwoudt 7de Janco Boshoff 6de Ben Borcherds 5de Andrew de Kock 4de Jack Chiu 3de Rinus Fleischmann 2de en 1e posisies (Jan Kirsten Dux-medaljes): Sien Onderskeidingstoekennings . Die wenners van die Dux-medaljes (2de en 1ste posisies) verskyn aan die einde van hierdie verslag.
A. KLAS- EN VAKPRYSE KLASPRYSE TOEGEKEN VIR PRESTASIE IN GRAAD 8 10de Dian Jacobs 9de Bernabé de la Bat 8ste Kobus Koch 7de Herman Snyman 6de Liam van Wyk 5de Michiel Kirsten 4de Jandré Frey 3de Sebastian Lombard 2de Keith Jonker 1ste Luke Delle Donne CLASS PRIZES AWARDED FOR ACHIEVEMENT IN GRADE 9 10th Charl Loock Prysuitdeling 2016 PRYSUITDELING 2016 9th Alexander Kruger 8th Francois Cilliers 7th Jandre Cronje 6th Tristan O’Malley 5th Danté Delle Donne 4th Emile Scriba 3rd Kent Fobian 2nd Kian Ontong 1st Stass Nel KLASPRYSE TOEGEKEN VIR PRESTASIE IN GRAAD 10 KPMG-prys vir Besigheidstudies: Kieran Williams 10e Alex van Rooijen 9e Todd Lewis (Todd ontvang ook die KPMG-prys vir Ekonomie.) 8e Anderson Lombard 7e Jaco Mostert 6e Neo Masipa 5e JC Bence 4e Henricus Basson 3e Maritz Visagie 2e Werner Strauss 1e
Gerard de la Bat (Gerard ontvang ook die prys vir die beste kandidaat in gr. 10 Afrikaans Huistaal (geskenk deur Elsa Olivier) en die KPMG-prys vir Rekeningkunde.) CLASS PRIZES AWARDED FOR ACHIEVEMENT IN GRADE 11 KPMG prize for best candidate in Business Studies: Ruan Lubbe NWU prize for English Home Language: Charles Harper 10th Grant Groenewald 6th Martin Bekker 5th Walter Travers 4th Henry le Roux 3rd DA Smuts (DA also receives the Patriot Cup, as well as the NWU prize for the best candidate in Gr. 11 Afrikaans Home Language.) 2nd Daniël du Plessis (Daniël also receives both the KPMG prize, as well as the NWU prize for Accounting.) 1st Gustav Coetzé (Gustav also receives the KPMG prize for Economics, the NWU prize for Mathematics and the NWU prize for Physical Science.) 9th Wynand Viljoen 8th Werner Keyser 7th Simon Steenkamp
44 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Prize Giving 2016 PRIZE GIVING 2016
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 45
B. BEKERS EN TROFEË • The LOUIS KNOETZE TROPHY for English debating: Kent Fobian, Kian Ontong en Sebastian Kirstein • BESTE SENIOR REDENAAR: Rinus (RJ) Fleischmann en Jonathan Malan • MOST PROMISING MUSIC STUDENT: The citation reads as follow: This trophy recognises talent, dedication and a love for music in a student who displays these attributes consistently during the course of the academic year. THE ALLEGRO TROPHY for Juniors: Jandré Frey en Mark Williams THE VIVACE TROPHY for Seniors: Rinus Fleischmann Die Veelsydigste instrumentalis: Jaco Koegelenberg Spesiale toekenning vir uitsonderlik prestasie: Jan-Meyer Verhoef • THE WIWE RAS-PRETORIUS TROPHY FOR THE MOST PROMISING ACTOR OF THE YEAR: Thomas Engela • HAMMANN KULTUURBEKER: Veelsydige kultuurprestasie deur ’n gr 11-leerling: Thomas Engela • INTERHUISTONEELKOMPETISIE: Monte Bello Organiseerder: Charles Harper • FABIO DONAZZAN-BEKER: Bydrae tot die buitemuurse pro- gram van die skool, behalwe sport: Dirkie Joubert, Jack Chiu en Rinus Fleischmann • JW MINNAAR-TOEKENNING: Beste joernalistieke prestasie: Janco Boshoff • SKAAK: Kampioen: Jan-Meyer Verhoef • ATLETIEK: Beste prestasie in velditems: Rhynardt Rijnsburger Beste prestasie in baanitems: Kristiaan de Wet Junior Victor Ludorum: Luciano Custodio Senior Victor Ludorum: Kristiaan de Wet • LANDLOOP: Beste atleet: William Kruger • RUGBY: Beste o.19-rugbyspeler (Hannes Visagie-beker): Salmaan Moerat Speler wat die spel in die beste gees benader het (W & R Louw-beker): Salmaan Moerat Best performing team: U19A (captain: Salmaan Moerat); U19B (captain: Johan Serdyn); U19E (captains: Benri Booysen and Eddie Hamman); U16B (captain: Emile van Heerden); U14B (captain: Ethan van der Merwe); U14D (captain: Heinnie van Zyl) Spesiale prys vir diens gelewer aan rugby: Cameron Dorfling • INTERHUIS-TROFEE: Huis: Villieria (Hoofseun: Altus Karsten) Prysuitdeling 2016 PRYSUITDELING 2016 C: ALGEMEEN 1. PRYS VIR ALGEMENE KENNIS JUNIOR: Kaylim Dorfling SENIOR: Michael van der Berg
• KRIEKET: Beste bouler (Du Plessis-beker): Seon Mouton Diens aan krieket (Hellig-beker): Brandon Hattingh Krieketspeler wat die beste sportmangees openbaar het: (Paarl Krieketklub-beker): Rehan de Jongh Beste kolwer in die eerstespan (Freddie van Staden-beker): Boeta Chamberlain • TENNIS: Nommer 1 junior speler: Luan Krige Nommer 1 senior speler: Altus Karsten • HOCKEY: Most improved senior player: Joshua Shone Most improved junior player (u.14): Luan Krige Elwan Liebenberg trophy for best achievement: Ethan Appies • SWEM: Senior kampioen: Andre van Huyssteen Junior kampioen (Momberg-beker): Eric Slabbert Senior Victor Ludorum (De Villiers-trofee vir die meeste punte in Interskole-swem): Andre van Huyssteen • GHOLF: Kampioen: A-afdeling: Ethan Smith B-afdeling: AJ Snyman • MUURBAL: Beste senior speler: Luke van Vuuren Beste junior speler: Robert Matthee • WATERPOLO: Beste speler: Peter Meihuizen • TOUTREK: 520 kg-span: Pierre van der Merwe • SPESIALE PRYS VIR UITSONDERLIKE PRESTASIE IN BUITESPORT: JUNIORS: Jan-Alwyn du Plessis (stoei) SENIORS (Pieter Terblanche-beker): Ingemar Snyman • NOODHULP: Beker vir entoesiasme en betroubaarheid: Jonathan Malan en Jack Chiu Beker vir praktiese noodhulp: C-Y Chiu (Jack), Jonathan Malan en Preeshan Govender • PRESTASIE IN AKADEMIE EN SPORT IN GR.12: Darren Minnies • BOY LOUW-BEKER VIR VOLHARDING IN SPORT: Michael Visser • SPORTMAN VAN DIE JAAR: Boeta Chamberlain • ROY VAN EYSSEN-SKILD vir DIE MEES VEELSYDIGE SPORTMAN IN 2 OF MEER SPORTSOORTE OP HOË VLAK: Gr 12 (Slegs skoolsporte): Gianni Lombard • BESTE PRESTASIE IN SKOOLSPORT: Junior toekenning: Rhynardt Rijnsburger Senior toekenning (Austin Kitching-trofee): Salmaan Moerat 1. G O NESER-PRYS : BESTE KANDIDAAT IN WISKUNDE EN NATUUR- EN SKEIKUNDE OOR ’n TYDPERK VAN DRIE JAAR: Torsten Babl 2. TOM ENGELA PRIZE: For the boy in matric who, during his period as a pupil at Boys’ High, made the most significant contribution to maintaining and strengthening the tradition of gentlemanly behaviour. (Donated by Danie Pretorius, gr 12, 1985): Rinus Fleischmann en Salmaan Moerat 3. O.S.U.-BEKER VIR OLIMPIESE IDEAAL : Sitaat: Die ideaal wat hier nagestreef word is die Olimpiese Ideaal: dat dit belan- griker is om deel te neem as om te wen. Dit is een van ons mees gesogte toekennings juis omdat dit gaan om ’n positiewe benadering en lewensbeskouing. Hierdie toekenning gaan vanjaar aan: Adam Neethling 4. DIE “BOISHAAI BIED BALANS”-TOEKENNING VIR VEELSYDIGHEID : FC Rademan 5. P J DU PRÉ-LE ROUX-TOEKENNING aan ’n matriekleerling. Die sitaat (soos dit oorspronklik geskryf is): Vir voorbeeldige karakter gekenmerk deur eerlikheid, vertroubaarheid, kuisheid van taal en edelheid van gedrag, vir volwaardige leerlingskap, alsydige deelname aan skoolaktiwiteite en ’n voortdurende strewe om deur sy invloed en diensvaardigheid die HJS ’n beter plek te laat, deurdat hy daaraan behoort het: Ruan van der Merwe 6. JAN KIRSTEN DUX-MEDALJES: D: ONDERSKEIDINGS TOEKENNINGS
2. DIE BOYS’ SHOPPE-PRYS VIR VOORTREFLIKE DIENS AAN DIE SKOOL GELEWER : Marais Engelbrecht en Ruan van der Merwe 3. INVESTEC “OUT OF THE ORDINARY” AWARD : Rinus Fleischmann 4. SPESIALE TOEKENNING AAN OUDSTUDENTE: Erkenning aan oudstudente wat prestasies gelewer het in die nasionale senior sertifikaat-eksamen in 2015 Die volgende oudstudente is onder die top-10 kandidate in die Wes-Kaap in hul onderskeie vakke:
Alec de Wet: 2de in Ingenieursgrafika en -ontwerp Jean van der Merwe: 9de in Rekeningkunde Thomas Walzl: 10de in Wiskunde
SILWERMEDALJE: Torsten Babl GOUEMEDALJE: Liam Dixon
46 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
2016 PAARL BOYS’ HIGH SCOOL | 47
Latyn LATYN
So skuins voor die eksamen het die Latyn-leerders weer vir een oggend hul jaar se kennis van die vak tydens ’n uitstappie op die proef gestel. Vanjaar het hulle twee bekwame gidse gehad om hulle touwys te maak: Eerstens het mnr. Stéfan van Hansen met sy wye belangstellingsveld die seuns vergas op staaltjies en interessanthede in en om die Strooidakkerk en veral oor die besondere orrel in dié kerk. Ons het binne die beperkte tyd tot ons beskikking besef dat die helfte ons nog nie vertel is nie. Daarna het ons die stadsverkeer aangedurf om uiteindelik by die rustige Kirstenbosch uit te kom, waar me. Eugenie Louw, suster van mnr. Kristian Bezuidenhout en ’n kenner op die gebied van die Kaapse fynbos en veral proteas, ons staptog deur die tuin soveel meer sinvol gemaak het en ons navorsing oor Latynse plantname ryklik aangevul het. Ná hierdie twee verrykende ervarings kan ons in hierdie pragtige wêrelddeel waarin ons woon, met oortuiging sê: si monumentum requiris, circumspice: Indrukwekkende dinge is nie ver van jou nie – kyk net rond! LATYN
48 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016
Made with FlippingBook Online newsletter creator