BOISHAAIER 2014

HJS, in trotse samewerking met Dalro Theatricals, het vanjaar die musiekspel Footloose aangebied - ‘n produksie wat deur ďĂŝĞ ďĞƐŬƌLJĨ ŝƐ ĂƐ ĚŝĞ ͞ŐƌŽŽƚƐƚĞ ǁĂƚ ,:^ ŝŶ ͚Ŷ ůĂŶŐ ƚLJĚ ŐĞƐŝĞŶ ŚĞƚ͘͟ Die gewildheid daarvan is bewys daarin dat alle kaartjies vir die vertonings al ‘n week voor die tyd uitverkoop is! Die musiekblyspel (wat ’n Tony-toekenning gewen het vir beste oorspronklike musiek) gaan oor ’n rebelse tienerseun, Ren ;ŐĞƐƉĞĞů ĚĞƵƌ ŶĚƌĠ sĞƌŚŽĞĨͿ ǁĂƚ ƐĂĂŵ ŵĞƚ ƐLJ ŵĂ ǀĂŶ ŚŝĐĂŐŽ na ’n klein dorpie verhuis. Daar ontmoet hy die dominee (gespeel ĚĞƵƌ :ƵƌŝĞ >ŽƵǁͿ ĞŶ ĚŝĠ ƐĞ ĞǁĞ ƌĞďĞůƐĞ ĚŽŐƚĞƌ͕ ŽƉ ǁŝĞ ŚLJ ǀĞƌůŝĞĨ raak. Hy raak bevriend met ’n regte cowboy (gespeel deur Marius Maré) en begin veg teen ’n samelewing waar dans en enige harde musiek teen die wet is. Op die ou end kry hy dit egter reg om ’n ^ĞŶŝŽƌ WƌŽŵ ƚĞ ƌĞģů ĞŶ ĂůŵĂů ;ƐĞůĨƐ ĚŝĞ ĚŽŵŝŶĞĞͿ ŬŽŵ ĚĂŶƐ ƐĂĂŵ͘ Vir die eerste keer het ons ook van ‘n lewendige 9-man-orkes gebruik gemaak en die dinamiek tussen dié orkes en die karakters ǁĂƐ ŽŶŐĞůŽŽŇŝŬ͘ ů ŚŝĞƌĚŝĞ ĞůĞŵĞŶƚĞ ŚĞƚ ͚Ŷ ƉƌŽĚƵŬƐŝĞ ƚŽƚ ŐĞǀŽůŐ gehad wat beslis nie gou vergeet sal word nie! Footloose THE MUSICAL

:͘ ǀŽŶ DŽůůĞŶĚŽƌĨ ŚŽƌĞŽŐƌĂĂĨ

B. Goldstone Orkesleier

J. Fourie

S. van Hansen

D͘ ǀŽŶ DŽůůĞŶĚŽƌĨ Produksiebestuurder & Regisseur

<ůĂŶŬ Θ ĞůŝŐƟŶŐ

Tegniese Regisseur

70

Made with FlippingBook - Online catalogs