BEMESTINGSRIGLYNE VIR DIE WYNBEDRYF

is meer van belang t.o.v. die potensiële brakgevaar daarvan as wat dit ’n bron van Cl-voeding is. Chloor word in die praktyk eerder met braktoestande geassosieer, waar dit, saam met Na, veroorsaak dat die wingerdstok teen hoë osmotiese potensiaal water moet opneem, maar ook ’n direkte toksiese effek kan hê. Die simptome van NaCl-skade is verbruining van basisblare en daaropvolgende nekrose van blaarrande, met Cl wat blykbaar in hierdie verband meer skadelik as Na is deurdat Cl meer geredelik opgeneem word en o.a. in blaarstele akkumuleer, met waardes van 0.65% en meer tydens blomtyd (Fig. 27).

5

FIGUUR 27: Voorbeelde van brakskade.

74

Made with FlippingBook Annual report maker