BEMESTINGSRIGLYNE VIR DIE WYNBEDRYF
Die norme vir wingerd vir die blaarinhoude van B, word in Tabel 18 aangedui.
TABEL 18: Norme vir die B-inhoude (mg.kg -1 ) van blaarskywe en -stele van wingerd.
Vrugset
Blaarskyf
Blaarsteel
Tekort
Voldoende Hoog Toksies Tekort
Voldoende Hoog Toksies
<15
30-80
>100 >250
<25
30-70
>100 >120
Deurslaan
Blaarskyf
Blaarsteel
Tekort
Voldoende Hoog Toksies Tekort
Voldoende Hoog Toksies
<25
30-80
>100 >250
<25
30-80
>100 >150
Blaarbespuiting met B kan met ’n 0.2-0.3 Na-boraat( Solubor )-oplossing gedoen word, maar grondtoedienings is meer standhoudend en, alhoewel riskant op sandgrond, kan dit volgens hoeveelhede soos in Tabel 19 aangetoon, toege dien word. Weens die gevoeligheid van wingerd teenoor B-toksisiteite, behoort dit in oplossing oor die volle grondoppervlak toegedien te word om eweredige verspreiding te verseker en ook verkieslik na oes in bestaande wingerd sonder om lower te benat. In die geval van nuwe aanplantings kan grondtoediening soos hierbo net voor die maak van plantgate gedoen word.
5
TABEL 19: Grondtoediening van B volgens graad van tekortsimptome of grondtipe.
Hoeveelheid (kg/ha -1 )
Graad van tekort of grondtipe
Boraks* (11.5% B)
Solubor** (20% B)
Ligte simptome of sandgrond
15-18
8-10
Algemene blaarsimptome of sandkleileem-grond
30-45
15-20
Ernstige trossimptome of kleigrond
60
30
* Na 2 B 4 O 7 .10H 2 O ** Na 2 B 4 O 7 .3H 2 O
72
Made with FlippingBook Annual report maker